Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea and Valley

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutlaan 97, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea and Valley is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 mense in Brenton-on-Sea.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Alle breekware en kooktoebehore word voorsien.

Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat uitloop op 'n omheinde stoep met 'n eetarea en binnebraaigeriewe wat oor die tuin uitkyk. Gaste kan ook ontspan op die houtdek wat 'n uitsig oor die vallei en see bied, en op 'n helder dag sal gaste tot by die Outeniekwaberge kan sien.

Sea and Valley is 1,6 km vanaf Brenton Beach geleë vir visvang, branderplankry, vlieërbranderry en lang staptogte, en gaste kan ook walvis- en dolfynkyk in seisoen doen. Gaste kan die plaaslike restaurante of die Brenton Blue Butterfly Reserve besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Pieter E
5.0
Wens ek kon langer daar gekuier het! Het baie lekker gekuier. Jammer was min by die huis gewees a.g.v. aktiwiteite, maar sal enige tyd weer daar wil g...
Sien meer
Jun 2024
Michelle S
Gesin met tieners
5.0
Dis was baie lekker. Enige tyd weer, ons wou amper nie huis toe gekom het nie.
Des 2023
Wilma L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike kuierhuis, toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Ongelooflik lekker gekuier in die ruim, smaakvol gemeubileerde huis met wonderlike be...
Sien meer
Jul 2023
Charme D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en ten volle toegerus. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is baie netjies en het alles gehad wat ons nodig het en is daar baie "atte...
Sien meer
Jul 2023
Liezl H
5.0
Heerlike gesins- en kuierhuis. Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is baie goed ingerig, super netjies en het die mooiste uitsig. Die diere-lewe maak...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Stinkhoutlaan 97, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea and Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutlaan 97, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71cf233ed60ac2c79d5cf9e7e8f7b3430e96ead2c116b38ac60d3fdfe597df46dd4b2eedf3a0f32af0ab66d4c02ed4e98d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 97 Stinkhout Avenue Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070447339872 23.025590902447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang