Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breez

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan, Port St Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Breez is in Port St. Francisbaai Hawe geleë en spog met gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin van 4. Dit het asemrowende hawe- en see-uitsigte en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 aparte slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die leefareas en hoofslaapkamers bed uitsigte oor die hawe en see.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Daar is ook 'n TV met DStv-kanale. Dit lei na 'n klein braai-area met 'n uitsig en stoepmeubels.

Die woonstelblok het 'n privaat strand en 'n swembad.

Die woonstel is 5 minute vanaf St Francis Links, 1 van die land se Top-5 gholfklubs. Daar is ook visserbote wat beskikbaar is vir 'n diepseebootvaart of visvang teen 'n klein fooi. Daar is ook 'n kanaal met trapbootjies, kano's en bote wat gehuur kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pretty Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tritonlaan, Port St Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea Breez het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan, Port St Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf56e95212df2faf8648f4694fdf18d4d8a53a1deff7477afe18d3c24a1017270bd44f1bf387f2e24f65d90607ef5739bed9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185198568302 24.851621352011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang