Sea Breeze
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 25, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sea Breeze is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat beide berg- en see-uitsigte bied, ideaal geleë in die hartjie van De Kelders. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n gesin óf 'n groot groep vriende aangesien hierdie huis net 450 m van die strand af is.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer, wat in 'n aparte woonstel geleë is, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Langs hierdie leefarea is 'n binnebraaikamer met 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die ligging van hierdie huis is net 10 minute se ry vanaf die middedorp wat baie winkels en restaurante het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Steynstraat 25, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 25, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang