Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze 65

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 70 resensies vir Sea Breeze 65
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jaun L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun L

Baie rustige verblyf naby aan die see.

Die verblyf was goed geleë en alles was duidelik in die dokument gelyst wat ons ontvang het. Die kinders het dit ook geniet dat ons loopafstand van die strand af was.

Prescilla N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prescilla N

Rus en vrede.

Baie lekker gebly, dankie. Dit was baie rustig.

Tarayan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarayan P

Lekker! Lekker! Lekker!

Ons het baie lekker gebly. Stil, rustig en 'n veilige plek naby die see.

Stefan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan M

Rustig, naby aan hotel.

Lekker stil gewees, lekker geslaap en gestort. Geriewe was netjies.

Clinton T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton T

Comfortable.

Enjoyed our stay. The kids missed their wifi in the evening. The Indoor braai did not blow back the smoke. Excellent water pressure in the house. Pre-paid electricity meter had 54 units and we only used 20 units. over a period of two days. Best of all we had no load shedding, perhaps we were lucky over the past easter weekend. Good location. Close to the beach. So much to do and see in the garden route area.

Jan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Ons as 'n groep het dit baie geniet.

Die ligging is baie goed en na aan die strand.

Ingrid O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O

Baie goeie ligging en veilig. Baie geniet en sal beslis weer terugkeer.

Die binnehuise braai is 'n groot voordeel met die onvooorspelbare weer en geen rook in woning as jy dit gebruik nie.

Ebrahim K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim K

Perfect location, walking distance to the beach.

The house wasn't exactly clean when we got there. We actually had to clean the place ourselves.

Latiefa C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Latiefa C

Not bad.

Not bad, but not for kids.

Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marius D

Plek nie ordentlik skoongemaak met aankoms nie. Wil voorkom asof dit lanklaas skoongemaak was.

Sal glad nie die plek aanbeveel nie.

Malinda B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B

Baie aangenaam en goed ingerig.

Die elektrisiteitboksie sit op 'n baie ongemaklike plek. Miskien kan daar liewers vooraf gereël word vir iemand om die tyd op te sit.

Lize F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F

Die verblyf is goed ingerig en altyd netjies, dit was ons 2de keer daar, maar altyd 'n plesier om daar te kuier.

Dit voel soos home away from home. Dalk kan hul dink daaraan om WiFi ook te installeer teen extra koste natuurlik, ons sal nie omgee om die extra te betaal want die prys is baie billik.

Pierre T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T

Wonderlik en rustig. By die see.

Heerlike klein plekkie vir lekker wegbreek. Dubbelverdieping vir privaatheid. Naby aan als geleë.

Zenobia R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia R

Baie lekker gebly.

Ons was baie beïndruk met die netheid en alles wat Sea Breeze 65 gebied het. Dit is privaat en veilig, veral vir my dogtertjie van 2 jaar wat so lekker kon speel. Ons het gemoedsrus om te beweeg en uit te gaan sonder om bekommerd te wees. Die badkamerverster was effe van 'n probleem, ek stel voor jul kry 'n extractor fan daarvoor. Die borde en glase was nie almal dieselfde nie en kan verwarring veroorsaak. Verder het ons baie lekker gekuier, sal beslis weer besoek.

William V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V

The indoor braai is a big no no. The flat stinks of smoke. The rest was okay.

Outside braai area was full of cigarette butts on our arrival.

Jacobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Het dit baie geniet, plekkie goed geleë.

Ons het die vakansie baie geniet. Die blyplek was skoon, goed geleë en baie veilig. Sal weer daar bespreek.

Sparks P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sparks P

Lekker ontspan, net wat ons nodig gehad het.

Woonstel kan doen met 'n bietjie nuwe eetgerei, veral glase was nie voldoende nie.

Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Waarde vir geld.

Alles wat jy nodig het en naby goed om te doen.

Imogene F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imogene F

Baie lekker gebly, sal definitief weer besoek.

Ons 4 nagte by Sea Breeze was absoluut wonderlik, sal in die nabye toekoms meer dae wil spandeer, DStv sal 'n pluspunt wees dink ek, dan hoef jy nie met jou eie oor en weer te karwei nie.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Eugene B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene B

Had to buy R100 electricity. Plus another R50 voucher which I left on the coffee table. (I hope the next guest got the credit).

Not having power on when entering is a distinct negative. The interior design of the apartment is just the worst I've come across. Putting the bathroom window above the toilet; opening directly onto the kitchen over the stove must be someone's idea of a sick joke. Sorry to sound disgruntled. Not pleasant.

Merildene G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merildene G

Ons het uitgesien na 'n heerlike ontspanningstyd en dit is presies wat ons gekry het.

Die geriewe binne en buite eenheid was baie behulpsaam. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer van Sea Breeze gebruik maak. Net jammer die Waterpark was gesluit. Dit help dat alles binne ons bereik was bv. die winkelsentrum, vulstasie en 'n lekker kroeg met 'n eetplek.

Bernhard B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard B

Ons het die plek baie geniet, dit was skoon en netjies.

Die plek is mooi skoon en goed geleë naby die strand, lekker loopafstand, die mense is vriendelik en behulpsaam.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Hi Berhard
Baie dankie vir jou goeie, positiewe terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Kom gerus weer.
Groete, Tharina.

Sea Breeze 65
Cisce C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cisce C

Heerlik gebly

Die stortwater loop nie dadelik weg nie en die dubbelstapelbedjie kraak en steur die kinders. Verder het dit voldoen aan al die behoeftes.

Charlotte S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

Dit was in 'n baie veilige omgewing, uistekende geriewe, en baie ruimte, dit was asemrowend.

Ek beoog om weer Sea Breeze as 'n vakansie-oord te gebruik, asemrowende uitsig, baie veilig, vinnige en vriendelike diens. Ons het 'n geval gehad waar die sekuriteitshek probleme gegee het. Ons het die opsigter gebel wat binne minute op die perseel was, en dadelik werk gemaak het van die probleem.

Jacques C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

Baie lekker gekuier. Rustige kompleks en netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik maak van Sea Breeze 65. Eienaar altyd behulpsaam om goed vinnig uit te sort en reg te stel.

Sal net aanbeveel dat daar gekyk moet word na lys van goedere (inventaris) van breukbare soos borde, glase en messe ens. Nie genoeg beskikbaar. Verder is alles in orde en en netjies.

Petro V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V

Dit was 'n besonderse plekkie, loop afstand vanaf die see en baie netjies.

Baie aangenaam, buite die huisie is net geen privaatheid, maar die binne braai maak op vir dit. Sal regtig weer gaan, dis netjies en goed opgepas.

Elzanné J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzanné J

Oulike seeplekkie vir 'n groep mense, nie voldoende as jy daar is vir werk nie.

Dis 'n heerlike plekkie vir 2 paartjies, maar as jy moet werk of by die huisie wil ontspan na 'n lang dag is daar nie TV of WiFi nie. Die binne braaiplek is ook nie bruikbaar nie. Maar die mense en diens was goed en vriendelik.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Hi Elzanne,
Daar is Open View TV - en soos op Inligtingsblad kan jy jou dstv dekodeerder bring en net inprop.
Jammer jy het my nie gekontak dat ek jou kon help met die tv nie.
Groete,
Tharina

Sea Breeze 65
Frik W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik W

Baie aangename verblyf.

Die stap strand toe bietjie probleem. Die voetpaadjie toegemaak.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Ongelukkig was daar erge verspoelings vanaf die see en die trappe na see het weggespoel. Die munisipaliteit moet die trappe weer regmaak. Jammer dit is buite ons beheer. Daar is wel paadjies na see by Dias Hotel en Trio Towers.

Sea Breeze 65
Caren R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caren R

Heerlike loopafstand vanaf Diazstrand.

Lekker ruim. Die binnebraai was 'n wenner, omdat dit 'n paar dae gereën het. Beddegoed van boonste slaapkamer was nie mooi gewas nie. Die bed in die onderste kamer is meer vir kinders bedoel en was glad nie gerieflik vir ons volwassenes om op te slaap nie. Die oopslaanbank in die sitarea kan ook as 'n bed gebruik word, maar die wil toeslaan wanneer 'n mens daarop wil gaan lê. Daar was nie 'n checklist vir breekware en items in die kaste beskikbaar nie, so dit kan nou lyk asof ons dalk iets gebreek het terwyl dit dalk alreeds gebreek was. Sekere breekware is met plastiek glase, bekers en borde vervang soos wat dit uitgebreek het. Daar is geen skoonmakers beskikbaar nie, so eie skoonmaakmiddels moet ook voorsien word.

Pieter B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter B

Glad nie beïndruk nie.

Die uitleg van huisie was glad nie gebruikersvriendelik nie. Die meubels is redelik gehawend en die hele plek ruik muf. Kon nie glo ons moes ons eie krag gaan koop nie.

Nkululeko M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nkululeko M

We arrived on Friday afternoon and picked up keys.

I enjoyed the destination but not the apartment. As we arrived at Sea Breeze everything looked "nice" from the outside, it was when we opened the door to go in when I was actually horrified. The apartment smelled horrible, very stuffy. Myself and my partner just assumed it that its because the windows were closed etc we aired the place, windows and doors wide open. The couches were dirty and dusty and the braai place inside had old coals and ash in.

George D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
George D

Baie vuil.

Die foto's op die webverf is baie misleidend. Ons het vir 3 dae bespreek en na 2 gery. Moes die stort met 'n hele bottel Domestos was, omdat dit was so vuil was. Ons het beddegoed gaan koop om op te slaap. Het glad nie daar kos gemaak. Ons reis gereeld en dit was die vuilste plek wat ons nog ooit in gebly het. Die plek stink so van die rook vanaf die binne braai. Nee wat dis 'n skande.

Diana S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S

Waarde vir geld-goed gelee

Sal graag net meer warm komberse wou gehad het aangesien ons gevlieg het en geen ektra beddegoed kon bring nie.

Lize F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F

Wonderlik rustig.

Ons verblyf was wonderlik, alles was netjies en goed na gekyk, dankie vir die skoon plek, ons kom beslis weer.

Melvern H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvern H

Excellent!

Will definitely go back there again.

Hazel S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel S

Ons het die plekkie baie geniet.

Baie oulike plek. Sal beslis weer gaan.

Jeanette C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette C

Baie lekker gebly en dis gerieflik en veilig.

Sea Breeze is lekker vakansiehuis vir gesin dis veilig en naby die see en ontspanningsgeriewe.

Elaine V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine V

Baie nice plek om te oornag vir ’n naweek.

Die mure het baie krake in en is kommerwekkend. Die badkamer wat se venters na die kombuis toe oopmaak is vir my baie sleg. Daar is nie 'n extractor fan in die badkamer nie so as jy nr. 2 doen moet mens met daai reuk wat in die lug hang saamlewe. Die badkamer onder is nie goed uitgedink nie en sal beslis aanbeveel dat daar 'n extractor fan ingesit moet word, want as jy vir 3 weke wil vakansie hou gaan jy dit nie maak nie. Maar verder 'n baie lekker plek om te vakansie hou.

Dee K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee K

Dit het verskriklik geruik na rook. Geen toiletpapier in boonste badkamer.

Allergies vir rook ens. Moes alle vensters oopmaak vir vars lug. Eerste gerief na lang reis is eie toilet maar daar was geen toiletpapier nie. Sou ook net 'n klein bietjie skottelgoedwasmiddel waardeer.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Goeiedag,

Die rook reuk kan veroorsaak word as die wind verkeerd waai en daar is gebraai en die haan op die skoorsteen steek dalk vas. Daar word altyd skottelgoedseep en toiletpapier in plek gesit. Jammer as dit nie daar was nie.

Groete.
Tharina

Sea Breeze 65
Dalyn P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalyn P

Awesome.

Had a really nice stay, really enjoyed it. Had everything that one needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Het regtig lekker gebly en dit geniet. Het alles wat jy nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zahra J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahra J

It was fantastic.

We are definitely going back for another holiday.

Stacey J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey J

Fantasies.

Sea Breeze 65 is lekker rustig, intiem en soos jou 2de huis.

Kobus B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Fantasties.

Naby aan alles, stil en rustige area, sal beslis weer soontoe gaan en het alreeds dit aanbeveel vir 'n vriend.

Gwyneth T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth T

Ek het een woord, stunning!

Sea breeze 65, pragtige eenheid. Dankie vir flink diens.

Leon V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Lekker verblyf, veilig, na aan die strand.

Sien sterre.

Petro H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H

Baie gerieflik en loopafstand vanaf Diaz Strand!

Baie gerieflike verblyf met alles wat benodig word. Die binnebraai was baie welkom aangesien die aande koud was met erge winde wat gewaai het. Loopafstand vanaf Diaz Strand wat 'n bonus was vir die klein kindertjies en geleë in 'n veilige kompleks. Bad/stort in die onderste badkamer kort wel aandag en 'n extractor fan word hoogs aanbeveel. Beddens wat kraak was nogal steurend, maar dis verstaanbaar dat so iets nie verhoed kan word nie. Dalk iets om in gedagte te hou vir toekomstige opgraderings. Verder het die eenheid alles wat benodig word vir 'n lekker gesinsvakansie! Baie dankie Tharina!

Tessa M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tessa M

Is glad nie die geld werd.

Skottelgoed en beddegoed is uiters swak. 3 borde, verder is dit net plastiek-eetgerei. Beddegoed nie voldoende. Regtig nie waarde vir geld. Ek beveel die plek glad nie aan nie.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Sea Breeze is toegerus met 2 volledige breekstelle: een van porselein asook een van plastiek vir kinders. Daar kan dalk 'n eetbord gebreek het wat nog vervang moet word. Die beddegoed word gereeld vervang met nuwes en almal was nog altyd baie tevrede met die netheid van Sea Breeze.

Sea Breeze 65
Shahida B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahida B

Gerieflik.

Dit is 'n gerieflike, mooi en aangename plekkie wat deur baie families, toeriste geniet word. Daar is ook baie aktiwiteite wat jy kan gaan uittoets. Sekuriteit is tops en jy sal veilig voel en jou vakansie geniet.

Betinea L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea L

Wonderlik.

Dit was baie lekker, sien uit na 'n volgende keer.

Alfred M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred M

Alles wat ons benodig.

Baie netjies, gerieflik en veilig. Goeie ligging naby die strand en ander geriewe. Dit voldoen aan al ons behoeftes.

Helen S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S

Uitstekende ligging.

Sal definitief aanbeveel!

Zonie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zonie V

We had a very good experience and enjoyed.

The accommodation is a perfect place and at a good location.

Amelia F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia F

Ontspannend, gerieflik en rustig.

Die verblyf is perfek geleë, rustig en baie veilig. Die trappe is nie baie ideaal vir klein kindertjies nie, maar dit was nie 'n probleem vir ons 4 jarige nie. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak, aangesien dit regtig waarde vir geld is.

Chesley M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chesley M

Add some dishwashing liquid and cloths.

See stars.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Beste Chesley,

Daar word altyd skottelgoedseep ingesit, maar die mense voor julle het dit ongelukkig ingepak! Ons het nuwes ingesit na jul vertrek.

Groete,
Tharina

Sea Breeze 65
Hein S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hein S

Baie ongerieflik en addisionele kostes vir elektrisiteit.

Eerstens na ons alreeds 5 ure gery het na Mosselbaai moes in die aand na 'n posbus in Hartenbos gaan soek om die sleutels te kry van die plek waar ons moet bly. Ons het so gesukkkel om die huis te soek dat die buurtwagte uitgekom het omdat ons op en af in die straat ry en ons soos kriminele behandel. Met aankoms kon ons sien dat die plek nie eers behoorlik skoongemaak is nie en die bed in die onderste kamer was nie eers opgemaak nie, die beddegoed was ook nie skoon nie. Drie van die ligte in die huis het nie gewerk nie. Daar was net toiletpapier in een van die twee badkamers beskikbaar. Daar was geen skoonmaakmiddels nie en die glase en borde het ook nie skoon gelyk nie. Ons moet skoonmaakmiddels gaan koop in die middel van die aand om eers skoon te maak om die eetgerei te gebruik. Boonop was daar ook net 40 eenhede-elektrisiteit en ons moet elektrisiteit ook koop om vir die twee dae daar in die huis te bly.

Marius M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Beste ligging, skoon en bekostigbaar.

Sal enige tyd aanbeveel - het van die eerste oomblik vriendelike en bekwame diens ontvang en met die aankoms by die bestemming het alles vinnig en seepglad verloop.

Catherine P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P

Heerlik.

Ons het ons verblyf by Sea Breeze 65 baie geniet. Dis sentraal en het alles wat mens nodig het.

Tarien F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien F

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly en die plek was voldoende met alles wat ons nodig gehad het, loopafstand van die strand af en net reg vir 4 mense. Die bed was wel bietjie harder as waaraan ek gewoond is en die weer het nie lekker saamgespeel nie, maar wie kan nou daarvoor help. All-in-all het ons 'n baie lekker tyd in Diaz gehad!

Jaco G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en naby strand. Het dit geniet. Enigste probleem vir my was die ligte in die kombuis. Dit is nie baie skerp veral oor die wasbak gedeelte.

Elsabe S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Baie geniet.

Sea Breeze 65 is naby aan alles wat jy mag nodig kry. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Anna B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Heerlik gebly en naby aan die see. Baie netjies.

Wooneenheid is baie netjies met goeie meubels en toerusting. Dis lekker sentraal en binne loopafstand van die see.

Lizahn D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn D

'n Baie gesellige plekkie om te bly.

Ons het baie lekker gebly en dit was baie netjies gewees.

Dinah H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah H

Baie lekker!

Dit is baie netjies en lekker naby die strand.

Jeanne-marie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne-marie B

Baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly. Die laaste twee aande was net sleg, weens die feit dat die persone reg agter ons tot kwart oor 9 in die aand gebou, kap en gegrind het. Hulle het 'n afdak opgesit. Hulle het nogals baie geraas en het ek gesukkel om my babatjie aan die slaap te kry. Dit kan dalk net onder die kompleks se bestuur se aandag gebring word.

Danie T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie T

Netjiese eenheid, maar nie gemaklik nie.

1. Die sleutel moet 3 km ver gehaal word. 2. Die feit dat huurder self koopkrag moet koop is baie ongerieflik - moet spesiaal ry om krag te koop. 3. Krag wat afgeskakel word veroorsaak dat yskas warm by aankoms is en ys gekoop moet word. 4. Toilet, wasbak en stort in hoofslaapkamer is nie vir ons aanvaarbaar nie. Voornemende huurder moet hiervan in kennis gestel te word. Geld ook vir alle ander akkommodasie wat soortgelyke toiletgeriewe het. 5. Bed het nie 'n bolaken gehad nie. 6. Die kombuistoerusting was in orde.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Goeidag Danie,
Baie dankie vir jou kommentaar. Dit is natuurlik nie moontlik om almal gelukkig te hou nie. Ons gaan na die bo-lakens kyk.
Groete.
Tharina

Sea Breeze 65
Ronel N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel N

Dit was alles behalwe n "Sea Breeze".

Goeie dag. Ek wil net graag my terugvoering gee oor See Breeze 65. Hierdie keer was ek regtig teleurgestel met my bespreking. Met aankoms het ek nie 'n skoon, vars plek aangetref nie. Die hele huis het na braaivleisrook geruik en was bedompig. Die onderste slaapkamer se beddegoed was ook nie vars en skoon nie, en uiters onwelriekend. Die eetgerei en kosmaakgeriewe was ook nie ordentlik skoon nie. Die plastiekstoele was vol braaivleisvet. Ons kon nie eens op die buitenste braai braai nie want hy is ook besig om uit mekaar te val. Die dreine buite is ook ongelooflik vuil en stink. Ek kla nie graag nie, maar my verblyf by Seebreeze 65 was regtig nie baie vars nie! Ek voel 'n mens betaal duur en dan moet ek my naweek onder sulke swak omstandighede deurbring. Ek hoop regtig daar word aandag aan die saak gegee.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Goeie dag Ronel
Ek het die terrein opsigter geskakel en hy het baie beslis gewees oor geen riool reuke of verstopte pype nie. Hy sê as daar wel enige reuke is kan dit van die rob-eiland wees as die wind verkeerd waai. Ek kan maar net verwys na al die ander mense se terugvoerings van Sea Breeze.
Groete
Tharina

Sea Breeze 65
R S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R S

Perfek vir die 5 van ons.

Pragtige plekkie, als wat mens nodig het, naby strand en ander geriewe. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Dankie Tharina en Antoinette.

Sea Breeze 65 se terugvoer

Hi Reinette,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar - hoop julle kom gou weer!

Groete.
Tharina

Sea Breeze 65
Michele C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele C

Baie lekker woonstel.

Naby strand.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-oos Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2FjYzNjLTkyOWItNGYwNi04MWM4LWE5ZjNmYTMxYmNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.155470418155 22.108810544014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang