Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze 65

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Jaun L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie rustige verblyf naby aan die see. Die verblyf was goed geleë en alles was duidelik in die dokument gelyst wat ons ontvang het. Die kinders het dit ook geniet dat ons loopafstand van die strand af was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prescilla N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rus en vrede. Baie lekker gebly, dankie. Dit was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarayan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker! Lekker! Lekker! Ons het baie lekker gebly. Stil, rustig en 'n veilige plek naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Rustig, naby aan hotel. Lekker stil gewees, lekker geslaap en gestort. Geriewe was netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clinton T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Comfortable. Enjoyed our stay. The kids missed their wifi in the evening. The Indoor braai did not blow back the smoke. Excellent water pressure in the house. Pre-paid electricity meter had 54 units and we only used 20 units. over a period of two days. Best of all we had no load shedding, perhaps we were lucky over the past easter weekend. Good location. Close to the beach. So much to do and see in the garden route area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons as 'n groep het dit baie geniet. Die ligging is baie goed en na aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
Lang verblyf
4.8
Feb 2023

Baie goeie ligging en veilig. Baie geniet en sal beslis weer terugkeer. Die binnehuise braai is 'n groot voordeel met die onvooorspelbare weer en geen rook in woning as jy dit gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebrahim K
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Perfect location, walking distance to the beach. The house wasn't exactly clean when we got there. We actually had to clean the place ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Latiefa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2023

Not bad. Not bad, but not for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2023

Plek nie ordentlik skoongemaak met aankoms nie. Wil voorkom asof dit lanklaas skoongemaak was. Sal glad nie die plek aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-oos Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2FjYzNjLTkyOWItNGYwNi04MWM4LWE5ZjNmYTMxYmNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.155470418155 22.108810544014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang