Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea breeze at Salt Rock

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugh Dent-rylaan 39, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sea Breeze at Salt Rock is in 'n stil area in noorder Ballito en is net 'n paar minute se stap vanaf die troeteldiervriendelike Tiffany's Beach, Granny's Pool en Salt Rock strand se pragtige getypoel. Dit is ook naby restaurante en winkels en Checkers lewer binne 'n uur by die eenheid af.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2.5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-eenheid beskik ook oor 'n sitarea, kombuis, en etenstafel, gasbraai en tafeltennisblad op 'n groot privaat stoep met 'n see-uitsig. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, gasstoof, oond en yskas toegerus. Daar is ook 'n sitarea met sitplek en 'n slaapbank.

Ekstra geriewe sluit 'n TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n privaat swembad en troeteldiervriendelike tuin agter 'n hoë geslote hek. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, branderplankry, snorkel en swem in. Daar is ook 'n Park Run naby en ander aktiwiteite sluit bergfietsry en avonture vir kinders van alle ouderdomme by Sugar Rush Park in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sea breeze at Salt Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hugh Dent-rylaan 39, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea breeze at Salt Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugh Dent-rylaan 39, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93dbaffdd8c82e9afc730ea0cb841cef59521245a379c1def2e0dd8ad0049eca480d0e0d3aa178f1e350d0444e2d325d26ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 39 Hugh Dent Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4947868 31.2441484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang