Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Beach House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Samantha B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lovely pet friendly accommodation, would definitely go there again. We really enjoyed our stay at Sea Breeze, the facility is safe, well equipped and beautiful. A lot of effort has gone into making it comfortable. A home away from home. Being a pet friendly facility, we travelled with our two dogs; the property was safe and secure for them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Sea Breeze Beach House
We are thrilled you had a lovely time and enjoyed your stay. The team are very encouraged to hear your kind words, and it really keeps all of us motivated in providing good service. Hope to see you back soon.

Loleen V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gerieflik met 'n fantastiese uitsig. Die uitsig van die stoep was fantasties. Ons het ons 2 hondekinders ook saam geneem, en die erf was veilig omhein. Die huis was baie skoon en netjies en ook baie gerieflik en smaakvol gemeubileer. Sal definitief die huis aanbeveel en ons sal ook weer self bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Sea Breeze Beach House
Thank you for your wonderful review. We are pleased that you enjoyed yourselves and the lovely sea-views. See you back soon.

Henk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ontspannend, pragtig. Ons het die plek vreeslik baie geniet, goeie ligging, het twee klein hondjies ook saam gevat, hulle het dit ook vreeslik geniet, en dit was orals mooi toe dat hulle nie kan uitkom nie. Sal definitief die plek aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Sea Breeze Beach House
Thank you Henk for this wonderful review. We are thrilled you enjoyed your holiday and that you were able to bring your dogs with you. We hope to welcome you back soon for another fantastic stay.

Sonja V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Juweel op die suidkus. Pragtige, gemaklike huis reg oorkant die Orange Rocks. Ons het vir net so bietjie minder as 'n week hier gebly en sal sonder huiwering aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Sea Breeze Beach House
Ons is bly jy het lekker gekuier. Ons sien julle weer gou.

Melta M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2022

We enjoyed ourselves, but it was raining and windy, water was coming in the balcony. Please supply your guests with an iron. The drain outside the kitchen was blocked, I had to use my hands to remove dirt down the drain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Sea Breeze Beach House
We are glad you still had some fun despite the weather. Apologies for the inconvenience of the blocked drain, this was sorted out.

Beverley K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2022

It was absolutely marvellous. Loadshedding was a bit of a problem. A generator would work well or solar panels. We flew down, so towels were a bit of a problem. We had to buy towels. Wi-Fi should be installed. It is a must these days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
David
Sea Breeze Beach House
Thank you for your feedback, we are pleased you enjoyed it. We are working on approving all the above issues. Hope to see you back again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-straat 48, St Michael's-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37673f44fdf8e43787dc99b2b3065fdf0fb1c0ebf2cbb86e940859d10a58c41b7570c257bd1d2de1f541d720686b361b3a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 48 Orange Rock Road St Michael's-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.82729701128 30.403092893185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang