Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-straat 48, St Michael's-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Breeze Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in St Michael's-on-Sea in Margate. Die vakansiehuis spog met pragtige uitsigte oor die see oorkant die pad en is naby Uvongo Beach met sy lieflike waterval, strandmeer, 2 poele en 'n pragtige strand.

Die huis is troeteldiervriendelik en bied slaapplek aan 8 gaste (maksimum 6 volwassenes word toegelaat). Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofhuis en 'n aparte woonstelletjie.

Die hoofslaapkamer in die hoofhuis het 'n koninggrootte-bed, toegang tot die balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n bad. Die woonstelletjie is aan die agterkant van die huis en het 'n koningingrootte-bed.

Die moderne kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus. Die oopplan-eetarea en -sitarea lei na 'n beskutte balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die balkon het blindings wat gelig kan word om lig in te laat. Die huis het ook 'n binnebraai en 'n TV met DStv.

Die huis het 'n alarmstelsel en parkeerplek is vir 2 voertuie in die motorhuis beskikbaar. Troeteldiere met goeie manier is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Orange Rock-straat 48, St Michael's-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Breeze Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-straat 48, St Michael's-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37673f44fdf8e43787dc99b2b3065fdf0fb1c0ebf2cbb86e940859d10a58c41b7570c257bd1d2de1f541d720686b361b3a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 48 Orange Rock Road St Michael's-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.82729701128 30.403092893185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang