Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Cottage 43

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Estelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Cosy, safe, quiet, has everything in, close to beach, friendly host. What a nice little place. The host is very friendly and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die verblyf was baie lekker dankie. Die verblyf was heerlik baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uegene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Proximity to main beach and activities. Our stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Loopafstand van strand veilig vir kinders. Privaat parkering, privaat area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig. Ons het baie lekker geslaap. Rustig en baie netjies en skoon. Klipgooi van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Well placed and value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Lekker rustig. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en onmiddellik tuis laat voel. TV in die hoofslaapkamer sou waardeer word, aangesien daar plek gemaak is vir 1. Die DStv konneksie het baie probleme gegee. Andersins geen fout nie, baie lekker gebly, sal enige tyd aanbeveel en weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterling E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Perfect, has WiFi but uncapped will be better. Place has a nice personal touch. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Die moeite werd vir jou geld. Ek was verwelkom deur die eienaar met die grootste vriendelikheid en gasvryheid. Sal beslis weer terugkom en langer bly. Die verblyf is naby alles waar jy moet wees. Ek sal dit vir baie ander aanbeveel. Omdat tieners deesdae oor WiFi is, sal ek aanbeveel dat daar WiFi beskikbaar moet wees vir ons tienerkinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Sep 2022

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Phillip-Niël Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostelike Kus-boulevard, Sea Breeze 2, Eenheid 43, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANnxQg6EZCy8RzTzaqbNSShz2cYbTsqSCTcaVl0wr6xmYkPgLwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Beach Boulevard East Sea Breeze 2, Unit 43 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.154711786397 22.108646825256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang