Sea Breeze Cottage 43
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Phillip-Niël Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Cosy, safe, quiet, has everything in, close to beach, friendly host.
Stephen M - Feb 2024
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker dankie.
Uegene S - Des 2023
Algehele gradering
Proximity to main beach and activities.
Karen L - Apr 2024
Algehele gradering
Loopafstand van strand veilig vir kinders.
Anelene M - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Graham P - Jan 2022
Algehele gradering
Well placed and value for money.
Cedric L - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Sterling E - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect, has WiFi but uncapped will be better. Place has a nice personal touch.
Stephanie W - Jan 2022
Algehele gradering
Die moeite werd vir jou geld.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Diane M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was lekke pretvol.
Freda S - Mei 2021
Algehele gradering
Hartlike warm ontvangs. Twee super amazing mense met stories en aanbevelings oor die omgewing. Gaan beslis terug.
Ilse P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike, goed geleë en waarde vir geld.
Tertius V - Nov 2020
Algehele gradering
Het heelik gekuier en ontspan.
Ariska L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Alta R - Nov 2020
Algehele gradering
Beste verwelkoming ooit!
Hanlie V - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie ligging binne stapafstand van hoof strand. Huisie is goed ingerig en eienaar baie vriendelik en behulpsaam
Sonja H - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was regtig ons huis weg van die huis af.
Henk V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig, naby alle plekke van belang.
Sea Breeze Cottage 43 se terugvoer
Henk, baie dankie vir jou terugvoer. Soos ek vir jou verduidelik het is die rotor onlangs gesteel en sal dit spoedig vervang. Die kos wat in die kaste en yskas gelos is was vir julle gebruik sodat julle nie hoef te skarrel om goed te kry as julle net aangekom het nie.
Verou julle is veilig tuis mooi groete Phillip!
Charlene M - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer, dankie.
Charlene M - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer, dankie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oostelike Kus-boulevard, Sea Breeze 2, Eenheid 43, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang