Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Sea Breeze Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elvira L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira L

Most enjoyable and you will see us again.

It was very pleasant, clean, friendly welcome and felt safe.

Keashell L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keashell L

Definitief een vir die boeke.

Ons het baie lekker gebly.

Lucinda Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda Z

Awesome.

It was very relaxing, just what we needed, and we would definitely stay at Sea Breeze Guest House again.

Douwe J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwe J

Quick pleasure and business trip for which the Sea Breeze Guest House was just perfect.

Awesome stay. My sincere thanks to the hosts.

Audrey G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey G

Peaceful, convenient and beautiful.

Beautiful stay indeed, great accommodating hosts.

Gerad N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerad N

Awesome stay.

Our stay was nice except for the overhead cupboards being too close to the bed. When getting up from the bed, you can bump your head against the cupboard, which did happen but not too seriously.

Johan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Waarde vir geld in 'n pragtige, stil omgewing om lekker te slaap en rus.

Die verblyf by Sea Breeze was wonderlik, vriendelike verwelkoming, skoon en baie netjies. Kamers baie gerieflik vir 'n week of langer se verblyf. Personeel baie vriendelik en altyd bereid om te help met vrae oor die omgewing.

Riaan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Excellent!

Our stay was amazing!

Elandré E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandré E

It was the finest stay at Sea Breeze and I would visit anytime.

I would highly recommend this place to stay if you want to rest and just chill.

Peter D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Comfortable and friendly.

The hosts are friendly, helpful and always availble when assistance is required.

Oddette G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oddette G

Baie veilig, lekker en skoon.

Sal definitief weer by Sea Breeze bly. Baie veilig en netjies.

Isabella B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Fantasties.

Die eienaars was baie vrygewig om hul fietse aan ons te leen om die area te verken.

Thabiso M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

Stress free.

Enjoyed our stay at Sea Breeze as the hosts were very friendly and welcoming. The place is located in an area close to everything you need it's just a walk away. It would be nice if they had an iron in the room because as a guest I need to iron something I need to wear but it wasn't there but the overall stay was nice.

Winslow M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Winslow M

Spectacular.

Everything was on point.

Megan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Ek het die kuier by Sea Breeze Guest House baie geniet.

Sea Breeze Guest House is 'n baie lieflike plek om te kuier, ek het dit baie geniet. Dit is veilig en baie gerieflik. Ek sal enige tyd weer inklok en vriende en familie aanmoedig om te gaan.

Coenie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

Alles wat ons verwag het.

Beslis die geld werd. Alles wat nodig is vir korttermynverblyf. Verblyf was skoon en netjies en baie sentraal geleë. Daar is 'n "back-up solar system", so beurtkrag is geen probleem.

Sithembiso S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembiso S

Great stay.

Amazing owners, great location, safe and we will be back next year.

Japie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie N

All good and friendly staff.

Quiet and close to all roads.

Miriam J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miriam J

Very nice, quiet an peaceful.

I would recommend Sea Breeze anytime to anyone, their customer service is the best. With friendly staff/owners, the place is nice and peaceful. We enjoyed our stay and definitely will book again.

Lize S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize S

Lovely stay. Clean and very friendly owners.

I would suggest they look at their showers. The water pressure was very low and the water came out in puffs.

Piet N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet N

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers baie netjies en skoon.

Ons het Sea Breeze Guest house gekies as vakansieverblyf aangesien ons gedink het dat die drie kamers om die swembadarea was. Dit was nie die geval nie, die kamers is nie naby die swembad nie. Die akkommodasie is meer vir oornagveblyf as vir vakansieverblyf. Die kamers was baie skoon en netjies en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Sea Breeze Guest House beslis aanbeveel vir oornag verblyf.

Monique B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Comfortable, cosy, secure, convenient, friendly landlords.

The room is decorated in such a way that when you walk in you feel at home. I liked the way everything was placed. Really comfortable has all the amenities you require away from home. A lovely place with lovely people. I loved it there. No doubt the best landlords, they gave me a cute little surprise for my birthday. Totally made me feel more at home. Very importantly secure also situated conveniently and suited us. Will positively be back. Thanks for a most warm reception.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jacobus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Goed geleë, netjiese verblyf vir 2 persone.

Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad vir 'n langnaweek in die Kaapstadomgewing maar wou nie in die stad self bly nie. Ons het verblyf by Sea Breeze Guest House gekry. Die eienaars is baie vriendelik en die verblyf was goed geleë, mooi, netjies en gerieflik. Kan dit aanbeveel!

Denzel T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzel T

Die kuier was baie lekker en die eienaars is baie vriendelik.

Die kuier was baie lekker en die eienaars is baie vriendelik.

Dorishia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorishia M

Perfect stay.

Peaceful, quite, cute for a perfect getaway.

Cheslyn B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn B

Humble, loving, wonderful stay.

Awesome! Sea Breeze Guest House is breathtaking. Memories I'll treasure.

Portia A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia A

Excellent.

Ek het my verblyf baie geniet.

Tommy A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy A

Wegbreeknaweek.

Vriendelik, hulpvaardig en baie aangenaam. Sal enige tyd weer besoek.

Véron G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Véron G

Wonderlike kuier, baie netjies en gemaklik.

Ons was hartlik verwelkom deur die vriendelike en liefdevolle eienaars. Die plekkie was mooi netjies, gerieflik en loopafstand vanaf die strand en eetplekke. Lieflike naweek gehad, en sal definitief weer kuier!

Gheber S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gheber S

Awesome!

Baie goeie diens en baie netjies. Die verblyf is baie sentraal. Oor die algemeen goeie waarde vir geld!

Johnny P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny P

Beste diens ooit.

Met my vriendelike verwelkoming het my vakansie sommer vyfster begin.

Carol J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol J

Die Kaap is lekker.

Ek het nie 'n probleem gehad om die plek self skoon te maak nie, maar sou verkies het as hulle ten minste die plekkie kon uitvee, want 3 dae later is die plek se vloere maar vuil en daar is nie 'n mop of besem nie. Dit was ook ongerieflik om ons skottelgoed in die gesigwasbak te was.

Rugshana J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rugshana J

We loved the peace and quiet, so relaxing.

The owners were amazing, they make you feel at home and they respect your privacy. We will definitely go back.

Annica V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annica V

Die blyplek was goed geleë, maar die advertering van die blyplek het 'n wanpersepsie gevorm van waar die kamers is en hoeveel privaatheid daar is en van die details was uitgelaat.

Die mense was baie vriendelik en goedhartig. Ons het net nie gevoel dat ons waarde vir ons geld gekry het nie, daar was probleme met die drein, daar was geen toiletpapier voorsien nie. Die blyplek self was nie mooi skoongemaak voordat ons gekom het nie en op 2 geleenthede wat ons by die kamer aangekom het het ons gesien daar was iemand in die kamer (vir skoon handdoeke en om skoon te maak) sonder dat ons daarvoor gevra het, ek sou net voorstel dat die eienaars jou sal waarsku voor hulle jou goed kom rondskuif en omkrap. Die ligging van die blyplek is perfek vir die omliggende besienswaardighede, ons kon net nie gebruik gemaak het van die swembad nie, want dit was aan die eienaars se kant van die huis en hulle het kinders, dan wil mens nie graag daar voor almal gaan swem nie. Ons was op wittebrood, so dit het nie so lekker gewerk nie. Die braaiplek is ook geleë by die swembad aan hulle kant van die huis, so daar was nie veel privaatheid nie. Die badkamer bied ook geen privaatheid vir mense wie dalk nog skaam is voor mekaar nie, daar is net 'n kort muur wat die kombuis van die badkamer skei. Buiten al hierdie dinge het ons lekker gebly.

Simonay M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonay M

Sal beslis weer gaan kuier.

Plek is child friendly en eienaars is baie friendly.

Christine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Very friendly people and a homely place.

Made to feel very welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike mense en huislike plek.

Het baie tuis gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karen E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Skoon en netjiese verblyf met die mees gasvrye gasheer en gasvrou!

Waarlik gevoel soos huis weg van die huis! Nuttige advies van die gasheer ontvang m.b.t. die weer en omgewing. Ons sou net graag 'n spieël in die kamer naby aan 'n muurprop wou he vir die haardroër. Of selfs 'n draagbare handspieël sou ook doen. Die hele opset is skoon en uitstekend in stand gehou, kan dit regtig aanbeveel vir een of 2 persone.

Vanaf R795
R795 R716
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R795 R716
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-weg 36, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d2a30c134f791c60ad2f76a27f6f6217cbf09e21ac06e2d4084ff313b7e97d4184dd4b2f7d66e0758f585b2d043ce4d7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R716 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 36 Crassula Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.820823 18.484745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang