Sea Breeze Manor - Aqua Unit
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Breeze Manor - Aqua Unit is 'n bekoorlike selfsorgeenheid net 'n hanetreetjie vanaf Gonubie se strand en stapafstand vanaf die naaste winkelsentrum. Hierdie eenheid is pragtig, modern en hiér kan gaste die geluid van golwe geniet.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang