Sea Breeze ManorJasmyn Unit
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Breeze Manor Jasmyn Unit is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid net 'n hanetreetjie vanaf Gonubie-strand en 'n entjie se stap vanaf die naaste winkelsentrum. Die pragtige eenheid is modern met tikkies goud ingerig en is ideaal vir 'n wegbreek by die see.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 smaakvolle slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank met slaapplek vir 1 kind en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze ManorJasmyn Unit het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang