Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Manor Green Unit

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wanda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Will stay there again. We enjoyed our stay, place was clean and the area very quiet. First time in Gonubie, the beach area is beautiful. The WiFi was very slow, especially in the evening when other units also use theirs. The one TV did not work (room on the right). I don't know if it's the remote or the batteries being faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Sea Breeze Manor Green Unit
Hi Wanda, thank you for this. I will attend to this. Glad you had a good stay overall.

Anton G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Redelik maklike toegang tot winkels. Aangename verblyf. Geen alternatiewe beligting wat werk gedurende beurtkrag. Sit twee ure in donkerte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ernest D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Skoon, goed gereël, netjies en aangenaam, baie dankie. Baie dankie vir 'n heerlike oornagplekkie. Net twee goed wat gekrap het: Die bed is hol in die middel en het ons sleg geslaap met die wat ons twee na mekaar beweeg in ons slaap wanneer jy beweeg, veral natuurlik, nou in die somer. Ek slaap graag teen my vrou, maar in die somer soek ons so bietjie beweeg ruimte. Ander ding wat gekrap het, ek het gesoek vir 'n verblyf in Morgansbaai. Die "site" het opgekom en moes ek 60 km ry om by die bestemming uit te kom en die aand laat weer terug. Dit was vir my sleg. Ek sou graag in Morgansbaai of vrek naby wou blyplek bekom. Ek gebruik graag Lekkeslaap as my verblyf verskaffer, maar dit was sleg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Michele
Sea Breeze Manor Green Unit
Hi Ernest, dankie vir die terugvoer. Ons het die bed vervang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiende-laan 9, Eenheid 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec363c4e381dc297a5a0a8f814b5f3dba57705525d72e019c03fc5f13188e3063170d313e46fcf3402fbdbad401d683c1b4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 9 Tenth Avenue Unit 2 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.941009883546 28.01673770647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang