Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze No. 3

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Christo Z
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Baie lekker tyd daar gehad. Sal dit ten sterkste aanbeveel. Hulle was baie akkomoderend en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Excellent. We really enjoyed our stay at Sea Breeze No. 3. It was nice and quiet, which is what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Te kort. Ons wil teruggaan. Baie lekker naweekverblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erna J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jul 2023

Ons het dit geniet afgesien van die warmwaterprobleem. Geen warm water in die stort nie. Baie rumoerige huurders, harde musiek laataand. Beide mure in die slaapkamers teen die venster se kant is baie klam. Beddegoed en kussings teen muur is nat in die oggend a.g.v geen ventilasie nie. Eerste kamer se paslaken was vuil, geel kolle. Afgesien van bogenoemde het ons baie lekker gekuier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Cambely S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2022

Die plekkie is goed gelee maar daar kort baie opgraderings, mbt huis se inhoud vanaf meubels tot toebehore, ketel, geen braaitange, net rooster sonder enige plek om op te staan, oor die algemeen 'n goeie oordoen van ou en gebreek, vuil toebehore en meubels. Die plekkie is goed geleë, maar daar kort baie opgraderings, met betrekking tot huis se inhoud vanaf meubels tot toebehore, ketel, geen braaitange, net rooster sonder enige plek om op te staan, oor die algemeen 'n goeie oordoen van ou en gebreek, vuil toebehore en meubels. Die potte en panne is onbruikbaar vuil en gekrap.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Helga
Sea Breeze No. 3
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het hierdie terugvoering nodig om te weet waarop ons moet verbeter en fokus. Ons sal daadwerklike aandag hieraan gee.

Mirna G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Heerlik gekuier. Mooi uitsig. Eenheid is toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Netjies en goed geleë. Goed ingerig. Netjies. Vriendelik ontvang deur dame by die kantoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Elke sent werd. Dit was 'n rustige plek en voel soos 'n tweede huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chardon L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2019

Baie lekker gebly. Gasvrye, flink diens ontvang.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2019

Gerieflik en binne bereik van winkels, see, ens. Die eenheid is baie eenvoudig en prakties. Ligging is 'n groot plus punt. Op 'n ander noot dink ek yskas kan groter wees as dit 5 mense akkommodeer. Toilet is 'n groot negatief, geen vensters en dus geen ventilasie wat beteken dis heeldag nat en bedompig, extractor van is hopeloos te klein en nie effektief nie. Vorige besoekers ook daaroor gekla maar niks was gedoen nie. Groter televisie sal ook beter wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 427

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYTIwYzIwLWY2MTktNDUyNS04NmE1LWNkYTI4YTI3N2I5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 5) 14 5 1 4 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096601921712 18.3034329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang