Sea Breeze No. 5
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 875 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sea Breeze No. 5 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, net 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.
Die woonstel is op die boonste verdieping en het slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders in 3 kamers. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde oopplan-kamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie eenheid is geskik vir tot 6 volwassenes en 1 of 2 kinders indien dit voor die bespreking gemaak word, gereël word. Neem asb. kennis dat die maksimum hoeveelheid volwassenes wat in die eenheid toegelaat word, 6 is.
Die woonstel bied ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoeltjies. Die leefarea het gemaklike sitplek wat gerangskik is rondom 'n TV met sekere plaaslike kanale. Buite is daar 'n onderdakbalkon met braaigeriewe, 'n uitsig oor die see en 'n tafel met 6 stoele.
Die woonstel is ideaal geleë, net 'n kort entjie van die strand, plaaslike winkels en restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 433
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze No. 5 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang