Sea Breeze No. 5
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 125 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sea Breeze No. 5 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.
Dié woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en die derde oopplan-slaapkamer met 1 enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Besprekings van tot 6 volwassenes en 1 of 2 kinders is welkom indien dit voor bespreking gereël word. Neem asseblief kennis dat die maksimum volwassenes wat hierdie eenheid kan akkommodeer 6 is.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek en TV met sekere plaaslike kanale. Buite is daar 'n onderdakbalkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n tafel en 6 stoele.
Die woonstel is ideaal geleë binne 'n kort afstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 432
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze No. 5 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang