Margate Sea Breeze West 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk S - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend en rustig met 'n veilige omgewing.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.
Farhana A - Des 2023
Algehele gradering
I would definitely want to come back to this awesome apartment.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Thank you very much for the feedback. Hope to see you again soon.
Martin V - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig, rustig en aangenaam.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.
Mbongeni M - Jun 2024
Algehele gradering
All good.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Thank you very much. See you next year.
Philip R - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable flat to stay in, good range of kitchen items, with drip coffee machine. Great to have a large TV. A UPS would be a good addition, but understand cost implication.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Thank you very much for the feedback.
Hendrik C - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was Lekker.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.
Venette B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.
Marinda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Vakansieplek waar ek enige iemand sal aanbeveel.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Baie dankie Marinda, tot volgende keer.
Adrian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Very neat, clean and convenient.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Thank you very much Adrian.
Marianna V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier, waarde vir geld, beveel beslis aan.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Baie dankie Marianna, ek is baie bly julle het lekker gekuier.
Shirley R - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable and well kitted out.
Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer
Thank you very much Shirley. Please come again.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West-weg, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang