Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margate Sea Breeze West 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Margate Sea Breeze West 1
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dirk S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Ontspannend en rustig met 'n veilige omgewing.

Ons het 'n heerlike tyd gehad, baie netjies en alles wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer daar bespreek, die eienaars is baie vriendelik.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Margate Sea Breeze West 1
Farhana A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farhana A

I would definitely want to come back to this awesome apartment.

Our stay was absolutely fantastic. I have stayed in many holiday resorts but nothing comes close to this. From the professional and friendly welcome of Sylvia to the prompt and efficient feedback from Roxzanne and Andelene. You ladies have truly exceeded my expectations.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Thank you very much for the feedback. Hope to see you again soon.

Margate Sea Breeze West 1
Martin V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Veilig, rustig en aangenaam.

Heerlike plek wat ruim is vir 'n familie van 6. Heerlike braaiplek vir die manne met goeie sekuriteit vir die kinders. Beslis 'n juweel van 'n plekkie wat ek 100% sal aanbeveel en self weer sal besoek.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Margate Sea Breeze West 1
Mbongeni M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbongeni M

All good.

All was good. Quite environment, that is what I like. Next year, on our annual church conference, my children recommended the same place.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Thank you very much. See you next year.

Margate Sea Breeze West 1
Philip R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R

Comfortable flat to stay in, good range of kitchen items, with drip coffee machine. Great to have a large TV. A UPS would be a good addition, but understand cost implication.

The owners and Silvia who is the primary contact person are friendly and go out of their way to help.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Thank you very much for the feedback.

Margate Sea Breeze West 1
Hendrik C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik C

Dit was Lekker.

Die woonstel is mooi en ons het lekker daar gewoon.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Margate Sea Breeze West 1
Venette B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venette B

Baie lekker gewees.

Kinders dit baie geniet en was net baie opdraand vir ou mense.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Margate Sea Breeze West 1
Marinda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Vakansieplek waar ek enige iemand sal aanbeveel.

Van al die vakansie-eenhede wat ek al bygewoon het langs die Suidkus, is hierdie een by verre die beste. Sentraal geleë van alles af, veral die Netcare Hospitaal en winkels. Het nie nodige om myle ver te ry vir die strand nie. En dan wil ek nie eers praat van die 2 badkamers, die skottelgoedwasser. Ek en my gesin sal elke jaar met ons seevakansie graag die eenheid wil geniet.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Baie dankie Marinda, tot volgende keer.

Margate Sea Breeze West 1
Adrian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S

Very neat, clean and convenient.

The place was cleaned. All things we used were spotless.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Thank you very much Adrian.

Margate Sea Breeze West 1
Marianna V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Lekker gekuier, waarde vir geld, beveel beslis aan.

Woonstel is superskoon, goed toegerus, ruim, netjies en baie mooi. Daar was werklikwaar niks te kort nie. Daar was afdroogdoeke en allerhande skoonmaak-toerusting wat nie sommer beskikbaar is by vakansie-akkommodasie nie. Die gasvrou het selfs skottelgoedopwasmiddel verskaf. Die skottelgoedwasser was 'n wenner en natuurlik die beddens, gemaklike matrasse wat nie deurgelê was nie.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Baie dankie Marianna, ek is baie bly julle het lekker gekuier.

Margate Sea Breeze West 1
Shirley R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley R

Very comfortable and well kitted out.

Very quiet and convenient.

Margate Sea Breeze West 1 se terugvoer

Thank you very much Shirley. Please come again.

Margate Sea Breeze West 1
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-weg, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92d29442f9dcc5318f5fc789820ff3e57b78d99b970e493204a5e9995e179b53a212bd2fa05139ba579b62b501856f00bfcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 West Road Sea Breeze West 1 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86002 30.36864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang