Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Wilderness

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Asemrowend en beslis die geld werd. Alles is van puik gehalte en die diens was briljant. Die geriewe was perfek vir ons as uitgebreide gesin. Met oogopslag is dit "duur", maar van die instap slag af was alles die moeite werd. Die kamers is ruim. Daar word na alles omgesien en die diens van Wayne was baie professioneel. Die uitsig is werklik iets besonders and die omgewing is baie stil. Geriewe en toebehore binne die huis en kombuis is van hoogstaande gehalte en ook ruim. Genoeg van alles. (Meer as genoeg). Koffiemaker, roosterboodmaker, menger ens. Dit is wel 'n ent om te stap na strand, maar ons het maklik gery na die swemstrand sonder probleem. Die foto's is ook 'n weergawe van die werklikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carene
Sea Breeze Wilderness
Hi Pieter, thank you so much for your 5* rating and rave review - we do our utmost to ensure that our guests enjoy an amazing stay at our beautiful beachfront house and have everything and more for a most comfortable self-catering stay. Wayne and I will gladly welcome you back anytime! Until next time, cherish the memories!

Gustav D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

Wonderlik Die dekor was miskien meer gemik op buitelandse toeriste, baie Afrika-rig. Glase in die kaste was vuil (wynglase). Maar was 'n stunning huis.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carene
Sea Breeze Wilderness
Dear Gustav Thanks for your valued feedback, please let us know next time if you have concerns so that we an address them immediately. The house is as per the photos advertised. Glad you enjoyed your stay on Wilderness beachfront!

George H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Pragtige uitsig. Skoon beddegoed. Pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carene
Sea Breeze Wilderness
Hi George, thanks so much for your valuable feedback. We're so glad that you enjoyed your stay. Please come visit us again! Kind regards, Carene @ Sea Breeze Villa, Wilderness

Ilse M
Lang verblyf
4.0
Des 2019

Baie lekker gebly. Baie lekker, het net nie 'n braaiplek nie en daar is nie naby toegang tot die strand nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carene
Sea Breeze Wilderness
Thank you Ilse, I am glad you enjoyed your stay. The house is on the beachfront with swimming pool and the estate does offer direct access to the beach, 5-minute walk from the house. There is also a Weber braai with outside braai lights which I did show you on check-in.

Mignonette G
Kort verblyf
4.0
Apr 2017

Lieflike huis met pragtige uitsig. Ons het 'n awesome tyd gehad, baie netjies, als wat nodig is en baie veilig. Dit was great. Ons sal definitief weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carene
Sea Breeze Wilderness
Thank you for your feedback, Mignonette. It was wonderful having you stay, and we are so glad that you enjoyed the house. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards, Carene from Sea Breeze Villa

Marion O
Kort verblyf
4.8
Jul 2016

An absolute pleasure and a relaxing stay. Was with family with elderly people. A wonderful and relaxing time was had by all. Would definitely book it again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carene
Sea Breeze Wilderness
Such wonderful feedback, thank you Marion. It was great having you all stay over. We look forward to your next visit. Kind regards Carene from Sea Breeze Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dfe46f46ef28070027faeabda24496a042dcc0ab32ef6a4b23790c5af620b1d80817fbebc761b1aed68cf34041f93014008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Marina Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.998472222222 22.609027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang