Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Castle 1

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Bianca B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Tropical vintage gem. Dit is 'n spesiale juweel vir 'n paartjie wat 'n wegbreek wil neem. Jy is by 'n restaurant, wynproewinkel. Die restaurant het 'n baie lekker ontbyt en die uitsig is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

'n Asemrowende ervaring wat ons weer en weer sal doen. Fantastiese ervaring. Kontemporêre dekor is baie mooi en so gemaklik. Bed en linne is absoluut fantasties. Ons sal beslis weer gaan. Die plek is prentjiemooi en het so 'n lekker atmosfeer. Ons wil ook net vir die gasvrou baie dankie sê. Sy is 'n voortreflike gasvrou wat die ekstra myl graag loop. Dit is natuurlik 'n perfekte Wittebroodplekkie. Uitstekend. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lovely flat with a wonderful view from the terrace. Fantastic position right in the center of Paternoster. Steep concrete steps to get up to the flat, so not so good for the elderly or infirm. Apart from that a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Het dit baie geniet, was net te kort. Die uitsig was baie mooi van Sea Castle af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Kon nie vir beter vra nie. Die verblyf is uit die boonste rakke, baie netjies en die wit tema van die dorp is binne ook aangebring wat alles net so veel mooier lyk. Die uitsig van die stoep is vreeslik mooi en jy is op die hoofpad met lekker eetplek reg onder jou. 'n Afdakkie buite sou help om die son so bietjie van ons seer lywe af te hou maar vir die res sal ek die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Garry P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Paternoster at its best. Stunning sea views over the white walls of the fisherman's cottages. Peaceful and very handy to have a couple of restaurants downstairs too. The location is awesome. Only a beachfront one would have beaten it. The facilities are more that adequate, while the unit is clean and well presented. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Willie En Elna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Baie aangenaam met 'n baie mooi uitsig. 'n Oulike plek vanwaar 'n mens die hele dorpie te voet kan verken. Voertuig parkering nie ideaal nie. Na navraag het ons skoon handdoeke na 4 dae ontvang. 'n Diens een keer gedurende die week sou waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Uitstekend. Verseker die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Janine D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2021

Pragtige uitsig. Pragtige ruim vertrek, ons was egter nie bewus dat ons die braai/ kuier plek moes deel met die gaste in Seacastle 2 nie. Pragtige uitsig en lekker kuierplek as dit vriende is wat dit saam bespreek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Kevin
Sea Castle 1
Francois, die braai word nie gedeel met Sea Castle 2 nie, jammer oor dit. Party gaste deel met hulle en kuier lekker saam.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAywh1M7iDgyguxCI7zMZxmSCosi6hxq0VDOamtBQdYQgPchViTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.809718439402 17.889171109123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang