Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Castle 2

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
3.5
Mauritz W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig met die mooiste uitsig. Goed ingerig om vir lank gemaklik te kan kuier. Baie veiilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2023

Alhoewel die decor uitstekend is, het ons getrek na 'n ander eenheid die volgende dag. Die kamer is baie mooi en modern uitgelê, maar ons het geskuif van Sea Castle 6 die volgende dag. Die eenheid het geen braai-area of stoep nie en is net bokant 'n restaurant. Jou tasse ens. moet voor die kliënte in die restaurant opgedra word na die eenheid, ek sal glad nie die eenheid voorstel nie, tensy jy net een aand wil oor slaap. Baie dankie aan die vriendelike en behulpsame agent wat ons onmiddelik kon skuif na Sea Castle 6, wat absoluut uitstekend is. Ek sal definitief weer by Sea Castle 6 vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wegbreek naweek saam met my vrou. Wegbreek naweek saam met my vrou, maar wou spesifiek van 'n sentraal geleë plek gebruik maak en Sea Castle 2 het voldoen aan al die vereistes. Wonderlike naweek gehad en die groot bad is n pluspunt veral as jou vrou versot is op bad. Sal defnitief weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Dit was my eerste kuier in Paternoster en dit was fantasties. Die verblyf, die kos, die mense, alles en almal was ongelooflik. Die mense is so vriendelik en laat jou welkom voel. Ons sal elke jaar terugkom Paternoster toe. Vrede, vreugde, geluk en baie liefde, alles op een plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Sea Castle 2
Baie dankie en ja enige tyd is jul welkom. Dankie SAW-team

Thomas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2021

Koud, geïrriteerd en teleurgesteld. Interior was baie mooi en stylvol maar geen uitsig indien die deur toe is nie. Die hele plek het na rook gestink. Geen voorsiening was gemaak met betrekking tot verwarming nie. Hoewel ons die kaggel volgens instruksies gebruik het, het dit so gerook dat ons dit moes blus en vensters moes oopmaak (nieteenstaande die koue weer) om rook uit te kry. Verder was die plek/kombuis swak toegerus, handdoeke het gestink en daar was probleme met die watertemperatuur (ons moes in lou water stort een van die dae). Definitief nie aan te beveel in die winter nie! Ons stel voor die eienaar installeer 'n "jet master" of soortgelyk binne-in die bestaande kaggel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2021

Foto's lyk of mens amper op die see bly, maar dit is nie so nie. Die rookreuk van die vuur is baie prominent en dis net toe ons daar aankom. Die area om die verblyf is baie vervalle.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Byron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Fantasties! Dit was 'n fantastiese ervaring, die plekkie was mooi netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Sea Castle 2
Baie Dankie SAW-Team

Cornelius S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Lieflik. Pragtige uitsig oor die baai. Goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Sea Castle 2
Thank you very much SAW-Team

Ashton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Beautiful cozy loft, close proximity to beach and amazing restaurants. The venue itself was beautiful and cozy on the cooler days but also had beautiful views and cold proximity to the beach. Benguela Blue Restaurant was great to have right at our footsteps downstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2020

Pragtig gemeubileer. Skoon linne en handdoeke. Goed toegerus. Sekuriteit nie baie goed nie - het by motor ingebreek. Buite trappe en onderste ingangsdeur nie baie skoon nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81JYvnLfjbWZgVrTX2aja61DnsVZEhcVIynaVVSiethPcDLS69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.809722948059 17.889629766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang