Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Coral

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Sea-Coral
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mari-lise O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lise O

Sal ons weer sien!

Baie lekker gebly! Als soos op foto's. Ruim huis, met baie slaapplek. Goed verwelkom deur gasheer. Naby winkels. Waarde vir geld. Lekker kuier-huis met braai in die kombuis.

Sea-Coral se terugvoer

Baie dankie, ek is bly 'n familie kan lekker kuier en in die huis bly; dit geniet. Wat nog waarde heg aan gemoedsrus en saam wees. Die binne braai is definitief 'n wenner. Groete

Sea-Coral
Ruan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Uitstekende verblyf: Vriendelike gasheer, sentrale ligging, veilig, alles was pe.

Ek kan met vrymoedigheid sê dat ons verblyf uiters aangenaam was. Die gasheer het ons hartlik ontvang en was vriendelik en behulpsaam gedurende ons tyd daar. Hy was pro-aktief in die versekering dat ons altyd alles gehad het wat ons nodig gehad het. Die akkommodasie self was 'n ware juweel. Dit was uiters maklik om te vind, gelee in 'n baie sentrale omgewing wat naby aan al die besienswaardighede en geriewe is wat ons nodig gehad het. Ons het gevoel dat ons veilig en gemaklik was, en die fasiliteite was presies soos geadverteer - geen verrassings of teleurstellings nie. Ek kan met volle vertroue sê dat ek hierdie verblyf aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n gerieflike en aangename plek om te bly.

Charmagne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmagne P

Uitstekend.

Die diens en gasvryheid het ons regtig tuis laat voel, en is beslis aanbeveelbaar.

Bavian B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bavian B

Baie lekker.

Baie lekker gebly, die gasheer het ons baie lekker ontvang en alles vir ons gewys en deur gegaan. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Mandy J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy J

Great stay.

Great place, host friendly and accommodating. Would definitely book again.

Elize M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly.

Ingrid S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S

Uitstekend. Netjies, skoon, ruim, goed ingerig.

Heerlik oorgeslaap vir een nag. Uitstekend ingerig. Hier kan mens lekker kuier.

Sea-Coral se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer en ek's bly julle kon 'n tydtjie afknyp... om darem die ou lewe bietjie op te helder...
Groete

Sea-Coral
Sheila B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila B

Everything was fine.

See stars.

Annemie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Netjies, veilig en ruim verblyf.

Baie netjiese en ruim woonstel met alles wat jy benodig. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Roselene M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roselene M

Baie lekker gewees.

Uitstekende verblyf. Sal dit weer wil doen.

Annelize D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize D

Die geriewe is goed, skenk aandag aan sanitasie, plek nie so skoon!

Geriwewe is miskien goed. Jammer dat die DSTV voortydig afgesny is, aangesien die rekening opgeskort is voor die laaste dag kon hierdie diens nie gebruik word nie. Skenk aandag daaraan om die plek skoon te maak. Vuil stortvloer met vorige besoekers se hare en vuiligheid oral. Teël vloere was taai en vuil. Konnie kaal voete loop nie. Skottelgoed was aangepak met ou kos residu, moes als wat ek wou gebruik eers was. WiFi onbeskikbaar deur die eenheid, net sein heel bo trappe op in eenheid.

Sea-Coral se terugvoer

Dis is verregaande, ek persoonlik was die teëlvloere met spesiale seep. Die storte, wasbakke en krane word gepoets. Die skottelgoedwasbakke is skoon volgens standaard. Alles word nagegaan: borde, koppies, messe en vurke word gewas deur 'n skottelgoedwasser. Jy kan my verbas met al die kommentaar wat belaglik is en ongegrond. Dit is die eerste keer dat DStv afgeskakel is voor 'n gas se vertrek, dit word aan en afgeskakel deur DStv self, soos ek dit aan die persoon verduidelik het en dit was 'n uur voor haar vertrek. Sy wou die nuus kyk op 'n Sondag. Ek is regtig jammer dat sy so ongelukkig is, maar niemand het nog gekla in 5 jaar. Jammer, soms wen jy, soms verloor jy. Sy het al haar vuil, gebruikte skottelgoed net so gelos en geen lig of waaier wat sy gebruik het, het sy afgeskakel. Dit maak nie vir my sin as sy dan sulke hoë standaarde wil handhaaf nie. Groete, Eddie.

Sea-Coral
Mellisa K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Awesome by die see.

Great, ons kon darem een aand oorslaap. Al die ander plekke soek meer as een dag.

Elsune R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsune R

Altyd lekker om daar oor te bly.

Sea Coral is een van die twee beste plekke in Stilbaai omdat die eienaar jou van die begin af welkom laat voel nog voor jy opgedaag het.

Chané B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané B

WiFi sal 'n pluspunt wees.

Sien sterre.

Elmarie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Gerieflik, ruim, en skoon. Ons het ongelooflik lekker gekuier!

Sien sterre.

Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry H

Heerlik gebly.

Eddie - wat 'n ongelooflike positiewe en vriendelike gasheer. Ons was hartlik ontvang, hy het alles aan ons verduidelik en sy huis is ongelooflik pragtig met absoluut alles en voel of jy tuis is. Alles was skoon en netjies en ruim en sal Sea-Coral hoogs aanbeveel.

Tertia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia H

Absolutely fantastic! Eddie has been a superb host and the accommodation is beyond comfortable vaca-stay. Highly recommend!!

Everything is so much more than what is expected in a vacation home.

Nico H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Netjies, skoon, veilig en goeie diens.

Vreeslik lekker gebly by Sea Coral. Die plekkie is baie netjies en skoon. Uitstekende diens en vriendelike mense. Kon nie vir meer vra nie.

Yolanda K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Vriendelike ontvangs, heerlike kuierplek, ongelooflik netjies.

Eddie het on so vriendelik ontvang, ons het dadelik welkom gevoel. Alles was ongelooflik netjies. Al wat ons geneem het was kos en klere, verder was die huis ten volle toegerus. Ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Dankie Eddie vir die heerlike verblyf!

Sea-Coral se terugvoer

Dankie, ek doen maar net my bes.

Sea-Coral
Venesa W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venesa W

It was amazing.

The house was big and comfortable with all necessary requirements besides WiFi.

Hanno S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno S

Beste waarde vir geld nog!

Bekostigbaar, netjies, gemaklik en gerieflik geleë.

Leigh S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S

Comfortable, clean, top location.

Such a fun stay. Close to the beach and to town. Very spacious and clean with the necessary facilities for a comfortable stay. Help was also ons standby and close by when required. Will definitely come again!

Jean B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

Genotvol en rustige kuier.

Dankie aan mnr Edie vir sy vriendelike vewelkoming en diens. Hy het hom duidelik goed van sy taak gekwyt om ons tuis te laat voel Al was ons verblyf van korte duur. Ons lus om weer daar te wil bly is seer sekerlik nou daar en sien uit on ons kinders saam the bring volgende keer.

Hermann S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann S

Dit was fantasties! Ons het dit baie geniet.

Die eenheid was baie netjies en alles wat ons benodig het was voorsien. Ons het baie tuis gevoel en kan nie wag om weer by Sea-Coral te bly nie. Sea-Coral is binne stapafstand van die strand. Dit is perfek vir 'n gesin. Ons sal volgende keer graag langer bly.

Noelene J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene J

Warmste. Vriendelikste. Behulpsaamste oom Eddie.

Met ontvangs het Uncle Ed ons die warmste verwelkoming gegee. Was awesome. Sal beslis wee daar gaan kuier. Gods willing.

Adrian F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian F

Lovely place to stay.

Neat accommodation with everything you need. Close to everything - walking distance to the sea. Friendly and welcoming host.

Dick B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick B

Ruim vertrek met alle fasiliteite en braaigeriewe. Met geseligge gasheer.

Lieflike, groot woning met plek vir die hele familie en nog. Naby hawe en strand geleë, maar ongelukkig nie 'n see-uitsig. Maar naby genoeg om dit te hoor in 'n baie stil omgewing. Stilbaai is 'n moet vir 'n besoek. Jy sal beslis weer wil kom.

Christine R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R

Rustige atmosfeer.

Eddie is is baie hulpvaardige gasheer, altyd bereid om aandag te gee.

Robert R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Robert R

Baie beknop.

Die beddens is nie geskik vir volwassenes nie, maar kinders.

Helen E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen E

Sal definitief weer bespreek in die toekoms. Perfek.

Dit was ons eerste keer dat ons gebruik gemaak het van die webtuiste en dit het al ons verwagtinge oortref. Baie beïndruk met die vinnige diens en vriendelikheid.

Jaco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie aangenaam gewees.

Die eienaar het ons persoonlik kom ontmoet. Baie vriendelik, en behulpsaam. Regtig 'n gasvrye person, wat omgee vir sy gaste. Netjies en skoon, alles wat jy nodig het, net eie kossies saamneem. Baie dankie. Ons waardeer dit.

Michelle B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Clean and spacious accommodation.

Within walking distance of Stilbaai and Skulpiesbaai beaches.

Cornelia H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia H

Rustig en ideaal vir 'n aand of twee se oorbly.

Sien toekenning.

Anita W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W

Comfortable, neat and just what we needed.

We enjoyed exploring Stilbaai. All recommendations were spot on. We will definitely be back to spend a longer time exploring and interacting with the locals. Thank you.

Louis B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Skoon en netjies.

Baie vriendelike en tegemoetkomende kliëntediens. Verblyf is skoon, netjies en goed geleë.

Norman B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman B

Worth every cent.

Great service and value for money.

Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666ad1772b8570088a7d5dde79aa021c68412856467cdc99f4301b6a8b1af01f73db0bb74f59a73d315cab5f11f2b82e18b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 9 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385495 21.41907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang