Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Coral

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mari-lise O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal ons weer sien! Baie lekker gebly! Als soos op foto's. Ruim huis, met baie slaapplek. Goed verwelkom deur gasheer. Naby winkels. Waarde vir geld. Lekker kuier-huis met braai in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Baie dankie, ek is bly 'n familie kan lekker kuier en in die huis bly; dit geniet. Wat nog waarde heg aan gemoedsrus en saam wees. Die binne braai is definitief 'n wenner. Groete

Ruan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf: Vriendelike gasheer, sentrale ligging, veilig, alles was pe. Ek kan met vrymoedigheid sê dat ons verblyf uiters aangenaam was. Die gasheer het ons hartlik ontvang en was vriendelik en behulpsaam gedurende ons tyd daar. Hy was pro-aktief in die versekering dat ons altyd alles gehad het wat ons nodig gehad het. Die akkommodasie self was 'n ware juweel. Dit was uiters maklik om te vind, gelee in 'n baie sentrale omgewing wat naby aan al die besienswaardighede en geriewe is wat ons nodig gehad het. Ons het gevoel dat ons veilig en gemaklik was, en die fasiliteite was presies soos geadverteer - geen verrassings of teleurstellings nie. Ek kan met volle vertroue sê dat ek hierdie verblyf aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n gerieflike en aangename plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmagne P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Die diens en gasvryheid het ons regtig tuis laat voel, en is beslis aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bavian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, die gasheer het ons baie lekker ontvang en alles vir ons gewys en deur gegaan. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great stay. Great place, host friendly and accommodating. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Uitstekend. Netjies, skoon, ruim, goed ingerig. Heerlik oorgeslaap vir een nag. Uitstekend ingerig. Hier kan mens lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Baie dankie, ek waardeer en ek's bly julle kon 'n tydtjie afknyp... om darem die ou lewe bietjie op te helder... Groete

Sheila B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Everything was fine. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemie B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Netjies, veilig en ruim verblyf. Baie netjiese en ruim woonstel met alles wat jy benodig. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roselene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Baie lekker gewees. Uitstekende verblyf. Sal dit weer wil doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666ad1772b8570088a7d5dde79aa021c68412856467cdc99f4301b6a8b1af01f73db0bb74f59a73d315cab5f11f2b82e18b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 9 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385495 21.41907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang