Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Coral

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die lieflike Sea-Coral strandhuis bied 'n keuse van 3 verblyfopsies aan naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is naby die westelike kant van Skulpiesbaai en die hawe-area.

Die Sea-Breeze Main House beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is op die grondvloer en het 'n enkelbed en 'n stapelbed, en die derde slaapkamer het ook 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n groot selfsorgkombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Dit het ook 'n ingeboude braai binne en buite. Die 2 sitkamers het gemaklike sitplek en het 'n TV met DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n see-uitsig vanaf die slaapkamer op die eerste verdieping.

@ theC Flatlet is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n wasmasjien en 'n eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n losstaande braai buite beskikbaar.

Die Sea-Horse Studio beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n tafel en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat ingang aan die kant van die huis.

Gaste kan verskeie staproetes soos die Noorkapper, Westbank, Pauline Bohnen en die Lappiesbaai-strandroete geniet. Gaste kan ook die bekende trekpleister Pulpit Rock besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mari-lise O
Gesin met tieners
5.0
Sal ons weer sien! Baie lekker gebly! Als soos op foto's. Ruim huis, met baie slaapplek. Goed verwelkom deur gasheer. Naby winkels. Waarde vir geld. L...
Sien meer
Jul 2024
Ruan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf: Vriendelike gasheer, sentrale ligging, veilig, alles was pe. Ek kan met vrymoedigheid sê dat ons verblyf uiters aangenaam was. Di...
Sien meer
Mrt 2024
Charmagne P
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Die diens en gasvryheid het ons regtig tuis laat voel, en is beslis aanbeveelbaar.
Mrt 2024
Bavian B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, die gasheer het ons baie lekker ontvang en alles vir ons gewys en deur gegaan. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.
Feb 2024
Mandy J
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Great place, host friendly and accommodating. Would definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-Coral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666ad1772b8570088a7d5dde79aa021c68412856467cdc99f4301b6a8b1af01f73db0bb74f59a73d315cab5f11f2b82e18b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 9 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385495 21.41907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang