Sea-Coral
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die lieflike Sea-Coral-strandhuis bied 'n keuse van 3 verblyf-opsies, binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis naby die westekant van Skulpiesbaai en die hawegebied.
Die Sea-Breeze Hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer, geleë op die eerste verdieping, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer, op die grondvloer, het 'n enkelbed en 'n stapelbed, en die derde slaapkamers het ook 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. groot selfsorgkombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Dit beskik ook oor 'n binne- en buite-ingeboude braai. Die 2 sitkamers het gemaklike sitplek en beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale. Die eenheid spog ook met 'n see-uitsig vanaf die slaapkamer op die eerste verdieping.
@ theC Flatlet is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit het 'n vrystaande braai buite waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei.
Sea-Horse-Studio bestaan uit 'n ruim kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eenheid is toegerus met 'n tafel en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat ingang aan die kant van die huis.
Gaste kan verskeie staproetes geniet soos die Noorkapper-staproete wat die kuslyn tot by Jongensfontein volg, die Wesbank-staproete wat uitstekende voëlkykgeleenthede bied, die Pauline Bohnen-roete en die Lappiesbaai-strandroete wat wonderlik is gedurende die walviskykseisoen (Junie tot Oktober). En natuurlik die bekende besienswaardigheid – die Preekstoel, ’n kenmerkende rots wat uit die sand steek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea-Coral het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang