Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 126

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Lunette B
Kort verblyf
3.6
Jan 2024

Baie lekker strandhuis, verwag net beter vir die prys. Die strandhuis het 'n pragtige uitsig oor die see en het genoeg slaapplek vir 6 gaste. Die huis was nie baie skoon nie. Die skottelgoedwasser se seephouer is gebreek, dus moes ons alles oor was toe ons daar aankom en tydens ons verblyf. Ons kon nie die wasmasjien gebruik nie, want daar was mif binne die masjien. Die huis is self baie mooi, maar vir die prys verwag mens beter en skoner.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk O
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2021

Baie lekker gekuier, privaat en naby die see. Goeie braaigeriewe. Braaier kort dringend aandag - deurgebraai. Was nog bruikbaar maar nie vir lank. Eenheid goed beplan en alles wat jy nodig het - dankie dat ons daarin kon deel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf223d2045fbd40afcca9027e05770e80d2ab8314384ba7e71af2bfc219af2cd2c092b10a026bc238c1efc03406cd3f7ba83d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Beach East Boulavard Voorbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.152399706586 22.109343197957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang