Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel in die bekoorlike vissersdorpie Yzerfontein aan die Weskus.

Dié selfsorgverblyf is 'n minuut van die strand af en spog met sonkrag.

Die privaat ateljee is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon; die ateljee is onder die hoofhuis geleë. Die ateljee is baie privaat. Die eiendom is ideaal geleë net 'n paar tree van 'n pragtige lang wit sandstrand af.

Die ateljee beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed met katoenlinne en 'n donsduvet. Badhanddoeke word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 2-plaat keramiekplaat, en 'n ketel en broodrooster. Bykomende kenmerke sluit 'n TV met volledige DStv-kanale in.

Kyk na 'n pragtige sonsondergang aan die Weskus en geniet die lieflike uitsigte oor die rustige area, terwyl jy 'n vars gevang vis of geplukte mossels met 'n verkoelde glas wyn braai. Jy kan selfs walvisse sien wat speel of dolfyne wat in die branders branderplankry. Sea Cottage is die ideale ontsnapping vir ontspanning, net 97 km vanaf Kaapstad.

Hierdie eiendom is toegerus met sonkrag en gaste sal dus nie deur kragonderbrekings geraak word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Corrie K
Saam met lewensmaat
5.0
Blessed. Dit was lekker om daar te kon bly. Baie dankie!
Aug 2024
Jackie S
5.0
Absoluut amazing! Fantasties. Rustige omgewing met mooi see-uitsig.
Mei 2024
Len H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker en sal weer besoek! Yzerfontein en die verblyf by Sea Cottage was 'n aangename ondervinding. Hoogs beïndruk!
Mei 2024
Marisa K
5.0
Fabulous! The cottage was perfect for our stay, and the views were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Dennis G
Saam met lewensmaat
5.0
Yzerfontein for the first time. A beautiful location - a lot of bird life, including ostriches. Beautiful sunsets. A very nice venue wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad9847ae4af9c00b22502e4dd53f58c3b85540e33cd53ec928c47e681124fc049095cd6e61cfb4c1664171d641c27f6fb61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 153 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.363734600824 18.161080519854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang