Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christiaan B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Saligheid vir die siel. Ons tydjie by die cottage was baie lekker. Naby die see en swembad, die dek bo het 'n lekker briesie wat daar trek met 'n see uitsig. Ek hou van die stoep wat amper heeltemal kan oopskuif. Absolute plesier om daar te sit en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Ons het veilig gevoel, dis kinder vriendelik, skoon en Afrikaans. Ons het lekker gebly, dis 'n lekker plek vir die kinders ook. Loopafstand van die strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lardus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Netjies goedgeleë. Die verblyf is baie netjies en meer as wat benodig is. Die kompleks is veilig en letterlik op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Sal verseker weer daar gaan bly. Met ope arms ontvang. Alles mooi gewys en verduidelik. Fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Sea Cottage 21
Baie dankie Nico. Julle sal altyd welkom wees by Sea Cottage 21!

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Veilig, baie netjies. Ons het baie lekker gekuier, deurentyd veilig gevoel. Netjiese plekkie met alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Sea Cottage 21
Baie dankie Magda. Hoop om julle weer te sien!

Braam M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Sal beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Sea Cottage 21
Baie dankie Braam. Julle is altyd welkom!

Zumeika M
Kort verblyf
4.0
Apr 2022

Noord-Kaap boere het die see vreeslik geniet. Dankie! Martie is baie gaaf en behulpsaam en die huis is gerieflik. As ek 'n voorstel mag maak: 'n Onderdakbraai vir die reënerige of koue dae sal baie lekker wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Odette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Klein juweel. Die lekkerste naweek in 'n lang tyd. Dankie Martie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Was 'n goeie plek en 'n wonderlike wegbreek vir my gesin. Ons het 'n wonderlike verblyf daar gehad, geen klagtes, die plek is goed toegerus en hulle diens is puik, het dit baie daar geniet jy gaan nie 'n fout maak as jy daar bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice R
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

The accommodation was clean and comfortable. The location is perfect with a beautiful sea view from the deck. It is in close proximity to the beach with a clear view of the island.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Sea Cottage 21
Thank you , Maurice! Hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28528d6fbe29c49926722c435653f8b266bf9ad85a5a5763864388db9f07f3490ad47bb761e204db5ec4d8d3db21297bef35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.153781305441 22.10951730609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang