Sea Cottage 21
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lardus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies goedgeleë.
Nico H - Apr 2023
Algehele gradering
Sal verseker weer daar gaan bly.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Nico. Julle sal altyd welkom wees by Sea Cottage 21!
Magda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig, baie netjies.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Magda.
Hoop om julle weer te sien!
Melanie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het veilig gevoel, dis kinder vriendelik, skoon en Afrikaans.
Braam M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Braam. Julle is altyd welkom!
Zumeika M - Apr 2022
Algehele gradering
Noord-Kaap boere het die see vreeslik geniet. Dankie!
Odette V - Des 2021
Algehele gradering
Klein juweel.
Unel V - Apr 2021
Algehele gradering
Was 'n goeie plek en 'n wonderlike wegbreek vir my gesin.
Maurice R - Aug 2020
Algehele gradering
The accommodation was clean and comfortable.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Thank you , Maurice! Hope to see you again soon!
Surelda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Loved it!
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Surelda, ek is bly julle het die naweek geniet.
Julle is pragtige jong mense en sal altyd welkom wees by Sea Cottage!
Manus B - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike huisie by die see.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Ronell.
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer .
Ferzana F - Apr 2019
Algehele gradering
It was a wonderful stay we enjoyed it so much.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Thank you, Ferzana, so glad that you enjoyed your stay with us!.
Marelise S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Marelise, ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Roelof S - Okt 2018
Algehele gradering
Martie het ons vriendelik ontvang, gewys waar alles is en verduidelik hoe om op die strand uit te kom. Sal Sea Cottage 21 vir seker aanbeveel.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Roelof. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer!.
Jacques E - Okt 2017
Algehele gradering
So naby aan die see is mos nou vakansie!
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Chantel, ons is bly dat julle die vakansie geniet het.
Esmerelda C - Jul 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Esmerelda, ons is baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer te sien!
Annetjie C - Sep 2017
Algehele gradering
Clean, comfortable, safe, central.
Sea Cottage 21 se terugvoer
Baie dankie Annetjie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Ingrid M - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang