Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 21

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Sea Cottage 21
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lardus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus B

Netjies goedgeleë.

Die verblyf is baie netjies en meer as wat benodig is. Die kompleks is veilig en letterlik op die strand.

Nico H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Sal verseker weer daar gaan bly.

Met ope arms ontvang. Alles mooi gewys en verduidelik. Fantastiese gasvrou.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Nico. Julle sal altyd welkom wees by Sea Cottage 21!

Sea Cottage 21
Magda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Veilig, baie netjies.

Ons het baie lekker gekuier, deurentyd veilig gevoel. Netjiese plekkie met alles wat ons benodig het.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Magda.
Hoop om julle weer te sien!

Sea Cottage 21
Melanie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie R

Ons het veilig gevoel, dis kinder vriendelik, skoon en Afrikaans.

Ons het lekker gebly, dis 'n lekker plek vir die kinders ook. Loopafstand van die strand.

Braam M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam M

Baie lekker.

Sal beslis weer daar kom bly.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Braam. Julle is altyd welkom!

Sea Cottage 21
Zumeika M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zumeika M

Noord-Kaap boere het die see vreeslik geniet. Dankie!

Martie is baie gaaf en behulpsaam en die huis is gerieflik. As ek 'n voorstel mag maak: 'n Onderdakbraai vir die reënerige of koue dae sal baie lekker wees.

Odette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Klein juweel.

Die lekkerste naweek in 'n lang tyd. Dankie Martie.

Unel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unel V

Was 'n goeie plek en 'n wonderlike wegbreek vir my gesin.

Ons het 'n wonderlike verblyf daar gehad, geen klagtes, die plek is goed toegerus en hulle diens is puik, het dit baie daar geniet jy gaan nie 'n fout maak as jy daar bespreek nie.

Maurice R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice R

The accommodation was clean and comfortable.

The location is perfect with a beautiful sea view from the deck. It is in close proximity to the beach with a clear view of the island.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Thank you , Maurice! Hope to see you again soon!

Sea Cottage 21
Surelda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surelda D

Loved it!

Tannie Martie en haar man is vreeslike aangename mense. Sy het ons sommer dadelik welkom laat voel. Die cottage is vreeslik cosy. Dit het amper soos ons eie plekkie gevoel. Ons sal definitief weer gaan. Die strand is so naby en die omgewing is so mooi skoon.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Surelda, ek is bly julle het die naweek geniet.
Julle is pragtige jong mense en sal altyd welkom wees by Sea Cottage!

Sea Cottage 21
Manus B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus B

Netjiese en gerieflike huisie by die see.

Martie was baie vriendelik en het alles aan ons verduidelik. Gerieflike en baie netjiese seehuis wat alle noodsaaklikhede daar het. Ons was 5 persone en dit was gerieflik vir ons almal. Sal vir seker weer hierdie plekkie gebruik en beslis aanbeveel.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Ronell.
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer .

Sea Cottage 21
Ferzana F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferzana F

It was a wonderful stay we enjoyed it so much.

We will visit again.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Thank you, Ferzana, so glad that you enjoyed your stay with us!.

Sea Cottage 21
Marelise S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise S

Heerlik ontspan!

Baie lekker plekkie! Toegerus met alles wat jy nodig het! Naby so baie plekkies. Sal enige tyd weer gaan!

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Marelise, ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Sea Cottage 21
Roelof S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof S

Martie het ons vriendelik ontvang, gewys waar alles is en verduidelik hoe om op die strand uit te kom. Sal Sea Cottage 21 vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Roelof. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer!.

Sea Cottage 21
Jacques E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

So naby aan die see is mos nou vakansie!

Baie baie dankie, ons het vreeslik lekker gebly.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Chantel, ons is bly dat julle die vakansie geniet het.

Sea Cottage 21
Esmerelda C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda C

Onvergeetlike wegbreek.

Was aangenaam verras met die verblyf. Die rustigheid, gedruis van die see en pragtige uitsig vanaf die dek het gemaak dat ek lekker vakansie gehou het. Alles wat nodig is was daar en ons het dit baie geniet. Was elke sent werd en sal beslis weer gaan. Sou daar kon woon. Aanbeveling: Sou lekker wees as die buitekamer ook toegang tot die wooneenheid gehad het.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Esmerelda, ons is baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer te sien!

Sea Cottage 21
Annetjie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie C

Clean, comfortable, safe, central.

We had a wonderful stay. The unit was clean, comfortable, safe and very central.

Sea Cottage 21 se terugvoer

Baie dankie Annetjie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Sea Cottage 21
Ingrid M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Fantasties!

Was fantasties! Ons het dit so geniet! Mense was baie baie vriendelik. Beveel dit aan. (Bloemfontein)

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28528d6fbe29c49926722c435653f8b266bf9ad85a5a5763864388db9f07f3490ad47bb761e204db5ec4d8d3db21297bef35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.153781305441 22.10951730609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang