Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 48

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Sea Cottage 48
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Belinda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Baie rustig en netjiese verblyf naby strand.

Baie netjies. Alles wat ons nodig het om lekker te rus.

Shantell K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shantell K

Heerlik! Sien julle volgende jaar weer.

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer teruggaan. Daar kan 6 mense slaap, maar parkering is beslis 'n probleem as mens met meer as een voertuig gaan. Ons kon ook nie regkry dat die lugversorger in die sitkamer onder werk nie.

Theresa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Skoon, netjies, goed geleë en veilig.

Ons as gesin het vir 'n week hier gebly en dit was heerlik! Baie goed geleë, baie netjies en skoon, goed toegerus en oor die algemeen baie mooi, gerieflik en veilig. Eienaars was baie hulpvaardig en het al die nodige inligting vir ons vooraf verskaf om sleutels op te tel en kodes van die hekke te kry. Ons beplan reeds ons volgende kuier by Sea Cottage 48!

Donavan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan J

Very nice place to stay with your family.

Enjoyed the stay and kids loved it. Will be back soon.

Mia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B

Alles was daar wat jy nodig het.

Die plek was skoon en baie netjies Die twee yskaste was 'n bonus. Die direkte toegang tot strand en warm stort buite was great. Baie geniet.

Sf Refrigeration E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sf Refrigeration E

Baie netjies en gerieflik, veilig, sal definitief weer daar bly.

Ons net nie gesien die nota van geiser nie, so ons eerste aand nie warm water gehad nie. Dit staan daar by kragbord, so skakel maar net die kragbord aan. Met tieners in die huis sal ek dalk net aanbeveel 'n badkamer en hoofslaapkamersleutel vir privaatheid. Verder was die eienaar baie vriendelik en behulpsaam, plek is baie netjies en duursaam meubeleer met alles wat mens nodig het.

Cheniel C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheniel C

The best ever.

We really enjoyed our stay and will definitely be going again soon.

Sandra B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Lieflike cottage vir 'n wintervakansie.

Veilige kompleks waar cottage geleë is. Skoon strande - see is so naby - deur 'n veiligheidshek. Ons het baie lekker gekuier en ontspan.

Johann M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Mooi, gerieflik.

Lekkerste plekkie. See se geruis naby maak mens rustig.

Yolande B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Baie rustig en gemaklik. En groot voordeel by die see.

Baie lekker plekkie. Naby see en swembad. Aircon het baie gehelp.

Gerald D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald D

Die plekkie is baie goed toegerus.

Ons het Sea Cottage No. 48 baie geniet. Die plekkie is goed toegerus en naby die see.

George O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O

Weereens baie lekker gebly.

Lekker naby die see met uitsig. Plekkie is baie stylvol en netjies. Ook baie veilig in die oord.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe3f2f330cd740dc14ae68b834120a5dfa0c15160aa879de2be92dd621f12e82c0f8c61d0b37f72a2a35e3bed5e254fac9e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Beach East Boulevard Sea Cottage 48 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153503852685 22.109601795673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang