Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 48

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie rustig en netjiese verblyf naby strand. Baie netjies. Alles wat ons nodig het om lekker te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantell K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Heerlik! Sien julle volgende jaar weer. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer teruggaan. Daar kan 6 mense slaap, maar parkering is beslis 'n probleem as mens met meer as een voertuig gaan. Ons kon ook nie regkry dat die lugversorger in die sitkamer onder werk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Skoon, netjies, goed geleë en veilig. Ons as gesin het vir 'n week hier gebly en dit was heerlik! Baie goed geleë, baie netjies en skoon, goed toegerus en oor die algemeen baie mooi, gerieflik en veilig. Eienaars was baie hulpvaardig en het al die nodige inligting vir ons vooraf verskaf om sleutels op te tel en kodes van die hekke te kry. Ons beplan reeds ons volgende kuier by Sea Cottage 48!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Very nice place to stay with your family. Enjoyed the stay and kids loved it. Will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Alles was daar wat jy nodig het. Die plek was skoon en baie netjies Die twee yskaste was 'n bonus. Die direkte toegang tot strand en warm stort buite was great. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sf Refrigeration E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Baie netjies en gerieflik, veilig, sal definitief weer daar bly. Ons net nie gesien die nota van geiser nie, so ons eerste aand nie warm water gehad nie. Dit staan daar by kragbord, so skakel maar net die kragbord aan. Met tieners in die huis sal ek dalk net aanbeveel 'n badkamer en hoofslaapkamersleutel vir privaatheid. Verder was die eienaar baie vriendelik en behulpsaam, plek is baie netjies en duursaam meubeleer met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheniel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

The best ever. We really enjoyed our stay and will definitely be going again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2019

Lieflike cottage vir 'n wintervakansie. Veilige kompleks waar cottage geleë is. Skoon strande - see is so naby - deur 'n veiligheidshek. Ons het baie lekker gekuier en ontspan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Mooi, gerieflik. Lekkerste plekkie. See se geruis naby maak mens rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Lang verblyf
4.2
Feb 2017

Baie rustig en gemaklik. En groot voordeel by die see. Baie lekker plekkie. Naby see en swembad. Aircon het baie gehelp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe3f2f330cd740dc14ae68b834120a5dfa0c15160aa879de2be92dd621f12e82c0f8c61d0b37f72a2a35e3bed5e254fac9e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Beach East Boulevard Sea Cottage 48 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153503852685 22.109601795673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang