Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 48

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Cottage 48 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai, net 40 m van die strand af. Die Sea Cottage-kompleks bied beheerde toegang. Mosselbaai is 'n bedrywige vakansiedorp aan die Kaap St Blaize en kyk uit oor die uitgestrekte baai, teen die agtergrond van die Outeniekwaberge.

Die kothuis is in 'n 'strandstyl' versier, en kan gemaklik 'n gesin van 6 akkommodeer. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n solderkamer en 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die solderarea het 'n dubbelbed en 'n stapelbed.

Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv-vermoë, maar om van die DStv gebruik te maak moet jy jou eie dekodeerder en slimkaart saambring. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage 48 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe3f2f330cd740dc14ae68b834120a5dfa0c15160aa879de2be92dd621f12e82c0f8c61d0b37f72a2a35e3bed5e254fac9e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Beach East Boulevard Sea Cottage 48 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153503852685 22.109601795673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang