Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 63

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karlize C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

It was awesome! And the people are all so friendly! Will definitely come stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

A beautiful place and right on the beach. Thanks to Henk and Carina who made sure everything was to our expectations and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fouché J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Rustig en skoon maar nogal beknop. Baie goed geleë en veilig. Goed toegerus met alles wat nodig is. Die kamers is egter baie klein en beknop. Tog goed genoeg vir kort kuiers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

'n Onvergeetlike kuier. Ek was daar om my 60e verjaarsdag te vier. Saam met vriende. Lekker naby die strand. 'n Mens hoef nie regtig rond te ry as jy daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

'n Lieflike, skoon blyplek in 'n baie stil omgewing op die strand. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Regtig awesome vir jong kinders en ek het tieners, super fantasties. Dankie baie. Dit was regtig lekker omdat daar die opsie is vir die swembad en speelarea vir my 9-jarige en die see met sand en alles was binne stapafstand en ons sal hou daarvan om weer hier te bly. Super awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Rustige kuier. Naby aan strand. Baie veilig. Sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie goed. Die foto's op die webwerf is presies hoe dit daar is. Die beddens is bo verwagting van uitstekende gehalte. Daar is ook lugversorging en 'n wasmasjien wat ons nie verwag het nie. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeta G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie baie heerlik, alles in plek. Sal net graag as dit moontlik is 'n bo-laken ook wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Sal beslis weer kom! Toe ons daar arriveer was die dame wat ons sleutels oorhandig het baie vriendelik en behulpsaam. Ons plekkie was baie goed toegerus en pynlik netjies. Baie veilige area en ons beveel die plekkie aan vir almal. Die weer was ook uitstekend, was baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5zh6vKTgGGQ9cFZsQNlqeujInWBVdNOFm6ObjHGtTVNX1uRbVV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Beach E Boulevard Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15333760084 22.109285842379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang