Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 94

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Cottage 94 is 'n selfsorgkothuis wat gerieflike verblyf in 'n kompleks in Die Voorbaai, Mosselbaai bied. Die kompleks is binne maklike bereik van Diaz-strand, plaaslike restaurante, 'n waterpark en groot besienswaardighede in die area geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer, wat op die onderste verdieping geleë is, is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl sy en suite-badkamer met 'n stort en dubbelwasbak toegerus is. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. In die opwaskamer net langs die kombuis, sal gaste 'n wasmasjien en skottelgoedwasser kry. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n binnebraai-area. Die kothuis het 'n privaat dakterras met uitsigte oor die see.

Gaste kry onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en geniet toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die kompleks, insluitend die swembad en 'n speelarea vir kinders. Die kompleks het ook 'n elektriese heining, en toegang tot die kompleks word beheer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffb84676f808b20655f90847be67386dfc84a35b304433c51222399ab07f724d5624f0690e1c8ff49327e7feb7c4e26dacbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Beach East Boulevard Sea Cottage 94 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152791 22.109586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang