Sea Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fiddlewood-weg 2, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sea Cottage is ’n selfsorgkothuis by die strand aan KwaZulu-Natal se Suidkus in die dorpie Southport. Southport is ’n baie gewilde visvangplek en is ook naby verskeie restaurante, gholfbane en winkelgeriewe. Die tuinhek voor lei na ’n smal strokie vol inheemse plantegroei - die enigste ding wat jou van die pragtige Blouvlagstrand skei.
Die kothuis het slaapplek vir 8 gaste en het 3 en suite-slaapkamers, ’n kombuis en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 2 stapelbeddens vir volwassenes. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike sitplek en ’n groot slim-TV met die volle DStv-pakket en kringklank. WiFi is ook beskikbaar. Sonkrag beskerm die kothuis van beurtkrag.
Die voorste gedeelte van die kothuis, wat die eetarea, hoofslaapkamer en derde slaapkamer insluit, het opvoudeure wat na ’n lieflike veranda met ’n swembad lei.
Die kothuis is heeltemal omhein en voertuie kan in die omheinde oprit agter 'n elektriese hek parkeer. Die perseel het moderne sekuriteit, laserstraal-sekuriteit, a alarmstelsel, geslotekringtelevisie wat vanaf die sitarea gesien kan word en 'n elektroniese kluis. Buite is daar sonkragbeligting.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Fiddlewood-weg 2, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fiddlewood-weg 2, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang