C Cottage right on the C
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Radie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Henriette S - Mei 2024
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
Alida S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek kans.
Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Letitia S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Annamarie O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en naby mall en ontspanning.
Samantha M - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was so rustig en mooi daar.
C Cottage right on the C se terugvoer
Samantha.
Hierdie paar woorde beteken regtig baie vir ons. Hartlik welkom volgende keer..
Radie & Heleen
Jan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerC Cottage right on the C se terugvoer
Jan,
Ek skryf hierdie ook namens Heleen, My opregte dank aan julle. Julle het seker nie n idee hoeveel dit vir ons beteken nie want net een skewe woordjie kan jou besigheid in hierdie bedryf kelder.
Radie
Jacques A - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Wynand S - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklike oornag.
Maryke M - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
C Cottage right on the C se terugvoer
Maryke,
Hierdie is 'n regte riem onder die hart.
Baie dankie. Ek waardeer dit.
Radie
Ania D - Mei 2022
Algehele gradering
Het heerlik gebly, dis rustig naby die see met 'n mooi uitsig en goed toegerus.
Phillip W - Apr 2021
Algehele gradering
Baie veilig, netjies, lekke naby strand.
Ellen K - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
C Cottage right on the C se terugvoer
Baie dankie aan ons gaste vanaf die Noordkaap. Hierdie laat ons hart lekker klop. Welkom volgende keer teen spesiale afslagtarief. Radie
Lee-anne D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik skoon en netjies voor op die strand.
C Cottage right on the C se terugvoer
Dankie Lee-Anne.
Ek waardeer jou rerugvoer opreg. Jy besef seker dat mens net nooit almal kan tevrede stel nie. Vir sekere mense is jou plekkie 100%, ander mense vind fout met presies diesefde plek....juis daarom waardeer ek jou kommentaar. Volgende keer kry julle of jou ouers spesiale tarief. Radie
Braham C - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en baie gerieflik.
Franci D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en fantasties geleë, maar het versteekte kostes.
Lees meerC Cottage right on the C se terugvoer
Ons het n nuwe dame wat toesighou. Sy het vergeet om toiletpapier uit te sit. LW C Cottage is 'n selfdiens opset, maar ons voorsien altyd toiletpapier en skottelgiedseep ensovoorts. Jy kon haar net skakel en sy sou dit vir julle bring.
Kosie M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
C Cottage right on the C se terugvoer
Kosie, baie dankie vir u opbouende kommentaar. Wanneer jy in hierdie bedryf is kan 'n mens ongelukkig nie almal tevrede stel nie, daarom is dit werklik 'n riem onder die hart om hierdie getuigskrif van u te ontvang. U is volgende keer hartlik welkom teen 'n baie spesiale tarief.
Radie en Teresa
Irene V - Jul 2015
Algehele gradering
Nie vir ons nie, dankie.
C Cottage right on the C se terugvoer
Hoe kan u sê daar is geen see uitsig nie? Die foto van Rob Eiland is dan vanuit die braai kamer geneem. Die ander vertrekke het nie see uitsig nie. Dit staan baie duidelik op die webwerf dat eenmalige skoonmaak van toepassing is en dat eie elektrisiteit betaal moet word, sowel eie handdoeke gebring moet word. U het dit seker maar net mis gelees. Ek het nou al by twee geleenthede 'n yskas kenner daar gehad om aandag aan die yskas te gee. Daar is nou 'n vier-plaat stoof met oond. Almal hoor altyd 'n toilet wat op die boonste vlak getrek word. U moes regtig maar gekom het om lekker te ontspan en vakansie te hou en lekker te rus. Daar was reeds honderde gaste by C Cottage wat hoogs tevrede was. U is welkom om weer te kom kuier teen 'n baie spesiale tarief en om hierdie keer lekker te kom ontspan.
Magda V - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was n rustige vakansie sonder enige lawaai, het regtig lekker ontspan.
C Cottage right on the C se terugvoer
Magda
Hartlik dankie. Julle is volgende keer baie welkom teen 'n baie spesiale tarief. Wanneer u weer navraag doen, verwys asseblief na hierdie skrywe.
Radie
Rudi V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker en skoon met alle geriewe.
C Cottage right on the C se terugvoer
Rudi, hoe wonderlik is dit om so 'n positiewe aanmerking te ontvang. Ons wag vir julle volgende besoek teen 'n spesiale tarief.
Radie en Teresa
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sea Cottage 91, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang