Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Cottage right on the C

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Henriette S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly. Die beste nog van al die jare wat ons vakansie hou in Hartenbos Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantastiese wegbreek kans. Ons was vreeslik vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Mense rondom is ook baie vriendelik. Daar is alles wat jy kan aan dink en nog meer. Lekker see uitsig en baie veilig sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Lieflike plek, baie goeie ligging. Eienaar baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties en rustig. Heerlike, rustige en ontspanne area. Het vreeslik lekker gebly en die uitsig was wow. Baie dankie aan Teresa vir die huislike ontvangs en al die inligting. Ek kan julle regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie rustige atmosfeer en naby mall en ontspanning. Vriendelike mense en lekker speelpark vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was so rustig en mooi daar. Die see-uitsig is pragtig en die strand is reg voor jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Radie
C Cottage right on the C
Samantha. Hierdie paar woorde beteken regtig baie vir ons. Hartlik welkom volgende keer.. Radie & Heleen

Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Home away from home. Ons het vreeslik lekker gerus en gekuier. Die eienaar het ons gereeld e-pos gestuur om alle inligting met ons te deel, foto's en videos aangestuur van die huis. Werklik ongelooflik gasvry. Die gasvrou het die sleutel kom oorhandig en ons deur die huis geneem. Die plek was pragtig skoon en ons was dadelik tuis. Lieflike binnebraai en stoep met blindings en oopskuif glasdeure en 'n pragtige uitsig oor die see en eiland. Daar was geen beurtkrag en die plek is 'n paar tree van die strand. Ek wil werklik vir Radie en Heleen baie dankie sê vir julle moeite en vriendelikheid, en ons sien julle gou weer. Het net 'n mop gekort om die vloere te kon was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Radie
C Cottage right on the C
Jan, Ek skryf hierdie ook namens Heleen, My opregte dank aan julle. Julle het seker nie n idee hoeveel dit vir ons beteken nie want net een skewe woordjie kan jou besigheid in hierdie bedryf kelder. Radie

Jacques A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker plek. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Gemaklike oornag. Alhoewel die plek bykans op die strand is, het dit nie 'n see-uitsig nie. Nadat betaal is en die bespreking bevestig is, is ons meegedeel van ekstra skoonmaakkoste, ekstra betaling vir kragverbruik en die afwesigheid van handdoeke. Daar is wel aangebied dat hulle handdoeke kan verskaf as dit werklik nodig is (ons het gelukkig wel self swemhanddoeke gehad wat ons kon gebruik).

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maryke M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Ons het heerlik gebly. Netjies, skoon, óp die strand en 'n wonderlike vakansie-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Radie
C Cottage right on the C
Maryke, Hierdie is 'n regte riem onder die hart. Baie dankie. Ek waardeer dit. Radie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Radie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 510
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 510
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea Cottage 91, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9911830678a5145612a98d4afd091e5f6d5cc8a68a4f49204e46c34a527ae7f2e28e3a9885fcd1bdf7299b8d57b4f48a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Sea Cottage 91 Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.152798008764 22.109781503677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang