Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helgarda Estate, Bisschop-straat 11B, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Cottage is 'n bekoorlike en gerieflike selfsorgkothuis wat op die gasheer se perseel geleë is, in 'n stil en rustige area van Houtbaai, in Kaapstad.

Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en lugversorger. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ander toebehore.

Die aangrensende gemaklike sitarea spog met 'n TV met volledige DStv-kanale. Die kothuis het lieflike uitsigte oor Chapman's Peak en die baai. Die kothuis het ook gratis WiFi, 'n omskakelaar en 'n gasstoof vir wanneer die krag af is. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gebruik.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad. Braaigeriewe beskikbaar by die kothuis. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brigitte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Helgarda Estate, Bisschop-straat 11B, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helgarda Estate, Bisschop-straat 11B, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcf6c17c27bd258d93f2f8387e6da9a4e1314755a75472d23206f9f908203a8462732a2808163912be0f757017f5cf67344b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Helgarda Estate 11A Bisschop Road, Hout Bay 7872 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.027104935644 18.346154885181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang