Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-cret Shore

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

West coast bliss! Beautiful house in amazing setting!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

We had a wonderful time, the house has everything you need. Ian and Lu-Anne was super accommodating, but the stay itself was exactly what we needed. Quiet, neat and so close to the beach. We fell asleep to the sounds of the waves - really relaxing place to stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandri D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Onvergeetlik. Ek en my gesin het die voorreg gehad om by Sea-cret Shore vir 'n week vakansie te hou. Dit was die beste vakansie ooit. Ons kon op die stoep sit en kaas en wyn terwyl die kinders 50 meter voor ons swem. Nader aan die see en natuur kan jy nie wees nie. Die eienaar bly reg langsaan en was vir die duur van ons verblyf altyd beskikbaar en ook baie behulpsaam. Ons het so lekker gekuier en ek kan dit werklik aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Lang verblyf
4.4
Jan 2024

Baie mooi, goed toegeruste strandhuis in Britannia Baai! Ian was baie vriendelik en altyd net 'n oproep weg. Baie mooi plek wat op die see uitkyk - what you see is what you get Dakwaaiers of lugversorging in die kamers op warm aande sal welkom wees en 'n tweede stel sleutels sal handig wees in 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie lekker met al die geriewe en 'n see-uitsig. Die huis is goed toegerus en as jy van die stoep as stap is jou voete op die strand. Die huis is netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saskia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Super relaxing stay, time to unwind with refreshing swims, great walks and runs. It's a quiet spot with stunning views. The house is well equipped and spacious. Will definitely try to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Fantasties! Baie dankie aan Sea-cret Shore vir 'n ongelooflike naweek. Die huis is perfek. Skoon, netjies, pragtig en stylvol gemeubileer, gemaklike beddens en meubels, met alles daarin wat jy moontlik kan nodig kry. Hulle het aan alles gedink. Die stacker-deure maak oop op die pragtige uitkyk van die strand en waters. Ons het die mooiste sonsondergange gesien. Daar is selfs 'n stukkie gras voor die huis waar die kinders kan speel. Ek en my man kon rustig op die stoep sit en vir die kinders dophou terwyl hulle sandkastele bou op die strand. Gewoonlik as ons weggaan wil ons gedurig ry, gaan uiteet naby die see of moet ons sakke pak vir 'n dag op die strand (wat die naweek soveel korter maak), maar hierdie naweek wou ons net by die huis bly en kon ons ons tyd vandaar ten volle benut en geniet. Die kinders was doodmoeg saans van die lekker speel. Ek kan nie genoeg klem lê oor die netheid van die huis en hoe skoon dit was nie. Ons wou nie huis toe gaan nie en sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Niekerk L
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Uitstekend. Goeie ligging, skoon. Eienaar baie behulpsaam en vriedelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Margareet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Fantastiese ligging. Hierdie huis bied 'n pragtige uitsig oor die see en is net 'n paar treë van die strand af. Die huis is mooi en smaakvol ingerig is silwerskoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lu-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 11, Britanniabaai, St Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff3043dd05b69d108630ea7c6182b8d3a0642dcaeade26239341dd4a818e12f5c0e8d99809443bfd9d078720e874c52df110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 11 Walter Crescent Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.7205031 17.9333656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang