Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Dreams Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Sea Dreams Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stefan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P

Beautiful place and friendly staff.

A really nice place to stay. Better that expected. Delicious breakfast served. Really wow.

Tenika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenika V

Rustig en luuks.

Due plek is fantasties, naby aan die see, mooi uitsug en baie spasie in die kamers. Mense is baie vriendelik en ontbyt is puik. Ons Sal definitief terug wees.

Tenika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenika V

Baie mooi groot ruim kamers met 'n baie lekker ontbyt.

Sea Dreams Guesthouse is so mooi en elegant. Dit laat jou voel asof jy in 'n 5 ster hotel bly. Die strand is nie eers 5 min weg nie. Avontuurlustiges kan tot strand toe stap. Die ontbyt was een van die lekkerste al ooit. Ons sal definitief terug wees.

Geraldine P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine P

Fantastic and money well spent!

It was a wonderful stay. The host was incredible and friendly. The breakfast was amazing. Beautiful place and view. Well worth it!

Susan K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Baie gerieflik en heerlik

Baie gemaklik en lieflik ingerig. Die ontbyt is heerlik. Baie akkommoderend met die veranderinge weens Covid-inperkings.

Pieter D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitmuntend!

Dit was vir seker een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Die diens, geriewe en ondervinding is iets om aan te beveel.

Helena M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Great.

The staff and Howard were amazing. I will come back again. My anniversary was memorable.

Annerine M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine M

Die beste en mooiste gastehuis ooit!

Ons het 'n onvergeetlike week by julle gehad! Ons kan nie wag om weer te kom nie! Julle diens is uitstekend!

Marita M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Fantasties, netjies en pragtig.

Die gastehuis is baie netjies en mooi, Mike het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en te akkommodeer. Ons sal vir seker weer terugkeer.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeleineweg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fc92a3f651ccbc681d8da2eb1d984b5ea8c62cd2b7b70441b58cb5d9328a41c993db34e3d7c2f8aca5fdb01679c8b3b210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 11 Madeleine Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53536 31.21454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang