Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Dreams Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeleineweg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea Dreams is 'n pragtige oopplan-huis wat spog met gemak en luuksheid. Dié vakansiehuis is in die hartjie van die Noordkus in KwaZulu-Natal geleë. Die omgewing se ongerepte inheemse plantegroei, die plaas se rollende grasperke, ou Umdoni-bome en pragtige see-
uitsig, maak Sea Dreams 'n plek wat ongetwyfeld jou vakansie sal komplimenteer.

Die huis het 5 moderne slaapkamers, met en suite-badkamers. Die kamers het pragtige matte en lei na 'n klein balkon of dek. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbytborde met tuisgemaakte lekkernye word by die swembad bedien, daarna word 'n verskeidenheid warm ontbyt-opsies bedien.

Die huis het 3 verdiepings met ruimte en daar is deure en balkonne aan albei kante van die huis. Op die dak is 'n dek wat 'n uitsig van die hele Dolfynkus bied. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die swembad en die dek, sitkamers en ontspanningsareas maak dit baie maklik om by dié plek te ontspan. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n kantoor-area met 'n lessenaar, drukker, en gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Larochelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Had the greatest stay, they truly made us feel welcome and at home. Very friendly personnel, great breakfast and stunning overall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Chrisan V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en stylvol. Die ontbyt is heerlik! Pragtige verblyf! Sentraal, veilig en alles wat 'n mens nodig het. Diens is vriendelik en die ontbyt was he...
Sien meer
Jan 2025
Amy D
Saam met vriende
5.0
Vreeslik tevrede met die netheid, en voel dadelik tuis! Beddens is gemaklik, kamers is baie netjies! Stafdiens is baie goed en sou definitief die plek...
Sien meer
Des 2024
Jurie V
5.0
Pragtige plek. Baie stil en veilig. Lekker ontbyt. Sien sterre.
Okt 2024
Ancois H
4.2
Pragtige gastehuis met lieflike geriewe en gasvrye bestuur. Besonderse ontbyt! Lieflike, rustige verblyf.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Madeleineweg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Dreams Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeleineweg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fc92a3f651ccbc681d8da2eb1d984b5ea8c62cd2b7b70441b58cb5d9328a41c993db34e3d7c2f8aca5fdb01679c8b3b210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 11 Madeleine Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53536 31.21454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang