Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Dreams

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marieke D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Fantasties! Was baie lekker. Daar is alles wat jy benodig en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Sea Dreams
Dankie Marieke, baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gou weer.

Tanja D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Asemrowend, fantasties, alles puik. Die beste ligging, reg op die strand. Naby aan restaurante en water park. Skoon, netjies en pragtige dekor. Ek sal hierdie woonstel aan almal aanbeveel. Die eienaar se instruksies was so mooi uiteengesit en agter mekaar, sy was ook altyd beskikbaar indien ons enige vrae gehad het. Sea Dreams het ook die mooiste uitsig oor die see en die kompleks het hul eie swembad. Ons was baie tevrede en het 'n fantastiese vakansie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Sea Dreams
Dankie Tanja, vir die mooi resensie. Ons is altyd bly as ander mense die plek ook geniet en lekker kan kuier. Sien julle gou weer.

Lizanne V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Beste vakansieverblyf! Fantastiese ligging en uitstekende kliëntediens! Baie veilig en "child friendly". Woonstel is toegerus met alles en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Sea Dreams
Dankie Lizanne. Baie bly julle het dit geniet, kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, 17 Te Waterkant, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1903412d8ed77d9a495e1cd7ff92e0a76a7a371626ded1bd2518febbf337d9f2be7fd169120c229d4245141b6da44fa6b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach East Boulevard Te Waterkant 17 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160820818099 22.109772752779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang