Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Dreams

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Sea Dreams
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marieke D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke D

Baie lekker.

Fantasties! Was baie lekker. Daar is alles wat jy benodig en meer!

Sea Dreams se terugvoer

Dankie Marieke, baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gou weer.

Sea Dreams
Tanja D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D

Asemrowend, fantasties, alles puik.

Die beste ligging, reg op die strand. Naby aan restaurante en water park. Skoon, netjies en pragtige dekor. Ek sal hierdie woonstel aan almal aanbeveel. Die eienaar se instruksies was so mooi uiteengesit en agter mekaar, sy was ook altyd beskikbaar indien ons enige vrae gehad het. Sea Dreams het ook die mooiste uitsig oor die see en die kompleks het hul eie swembad. Ons was baie tevrede en het 'n fantastiese vakansie gehad.

Sea Dreams se terugvoer

Dankie Tanja, vir die mooi resensie. Ons is altyd bly as ander mense die plek ook geniet en lekker kan kuier.
Sien julle gou weer.

Sea Dreams
Lizanne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Beste vakansieverblyf!

Fantastiese ligging en uitstekende kliëntediens! Baie veilig en "child friendly". Woonstel is toegerus met alles en meer!

Sea Dreams se terugvoer

Dankie Lizanne. Baie bly julle het dit geniet, kom kuier gou weer.

Sea Dreams
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, 17 Te Waterkant, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1903412d8ed77d9a495e1cd7ff92e0a76a7a371626ded1bd2518febbf337d9f2be7fd169120c229d4245141b6da44fa6b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach East Boulevard Te Waterkant 17 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160820818099 22.109772752779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang