Sea Dreams
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marieke D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sea Dreams se terugvoer
Dankie Marieke, baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gou weer.
Tanja D - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend, fantasties, alles puik.
Lees meerSea Dreams se terugvoer
Dankie Tanja, vir die mooi resensie. Ons is altyd bly as ander mense die plek ook geniet en lekker kan kuier.
Sien julle gou weer.
Lizanne V - Apr 2022
Algehele gradering
Beste vakansieverblyf!
Sea Dreams se terugvoer
Dankie Lizanne. Baie bly julle het dit geniet, kom kuier gou weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, 17 Te Waterkant, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang