Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-esta

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Justine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Baie lekker en gemaklik. Was baie lekker. Die mense dink aan alles. En die wasmasjien is net heemels.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Klein, lekker plekkie naby strande. Great mense om mee te deel. Lekker gebraai. Veilige parkering. Goed vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Baie aangename mense. Oulike klein netjiese plekkie. Gepas vir gesin met klein kinders. Eienaars op erf is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franz F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2020

Baie lekker. Die verblyf was baie lekker en baie vriendelik gewees. Uvongo-strand is baie veilig met lewensredders, en binne loopafstand. Besighede soos Spar ook baie naby. Sal beslis in die toekoms weer Sea-esta wil bly. DStv is ’n nominale bedrag ekstra, indien benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marion M
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Dit was baie lekker en hulle was Baie behulpsaam en vriendelik. Baie lekker blyplek gewees en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Londie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

It was a good experience. It was easy to find and have a beach nearby. Was very clean and everything is in one place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cw G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Baie stil en rustig. Sou eerder 'n bunker bed wou hê as 'n los matras.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2019

‘n Ontspannende week weg van alles. Baie lekker plekkie waar ons as gesin lekker kon slaap en eet. Netjies toegerus en die wasmasjien het die groot verskil gemaak vir ons. Baie vriendelike mense. Ons kom gerus weer hierheen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Woonstel ten volle uitgerus. Aangename verblyf. Baie vriendelike eienaars. Woonstel mooi toegerus. Loopafstand van winkels en strand. Was 'n lekker kuiertjie, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 103, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQM54gzUzKgUXRXLiOJiGguyCWPZFiBJ09TiCu6K6wiIejWVBL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 103 Marine Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.837111954087 30.390656001852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang