Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-esta

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Sea-esta
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Justine E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine E

Baie lekker en gemaklik.

Was baie lekker. Die mense dink aan alles. En die wasmasjien is net heemels.

John L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Klein, lekker plekkie naby strande.

Great mense om mee te deel. Lekker gebraai. Veilige parkering. Goed vir 'n wegbreek.

Lucy L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy L

Baie aangename mense.

Oulike klein netjiese plekkie. Gepas vir gesin met klein kinders. Eienaars op erf is baie vriendelik.

Franz F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franz F

Baie lekker.

Die verblyf was baie lekker en baie vriendelik gewees. Uvongo-strand is baie veilig met lewensredders, en binne loopafstand. Besighede soos Spar ook baie naby. Sal beslis in die toekoms weer Sea-esta wil bly. DStv is ’n nominale bedrag ekstra, indien benodig.

Marion M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M

Dit was baie lekker en hulle was Baie behulpsaam en vriendelik.

Baie lekker blyplek gewees en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ligging.

Londie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Londie M

It was a good experience.

It was easy to find and have a beach nearby. Was very clean and everything is in one place.

Cw G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cw G

Baie stil en rustig.

Sou eerder 'n bunker bed wou hê as 'n los matras.

Anton B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

‘n Ontspannende week weg van alles.

Baie lekker plekkie waar ons as gesin lekker kon slaap en eet. Netjies toegerus en die wasmasjien het die groot verskil gemaak vir ons. Baie vriendelike mense. Ons kom gerus weer hierheen.

Sindie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindie V

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Woonstel ten volle uitgerus. Aangename verblyf.

Baie vriendelike eienaars. Woonstel mooi toegerus. Loopafstand van winkels en strand. Was 'n lekker kuiertjie, sal beslis weer kom.

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 103, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQM54gzUzKgUXRXLiOJiGguyCWPZFiBJ09TiCu6K6wiIejWVBL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 103 Marine Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.837111954087 30.390656001852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang