Sea-esta
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige, netjiese omgewing. Veilig, stil en rustig.
Sea-esta se terugvoer
Ons is so bly jy het dié pragtige en rustige omgewing geniet en veilig gevoel. Jy is welkom terug enige tyd Ronel.
Charne O - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en meer as genoeg.
Sea-esta se terugvoer
Ons is bly jy het lekker gebly in Sea-esta
Kom kuier gerus weer Charne!
Yolanda Meissenheimer M - Apr 2023
Algehele gradering
Dis 'n lieflike skoon plekkie naby die see. Het heerlik daar gebly en sal beslis weer daar wil bly. Beveel dit beslis aan.
Sea-esta se terugvoer
Groot plesier Yolana! Hoop julle kom weer vinnig kuier.
Christiaan Philippus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Een van die beste kwaliteit vir meubels en bybehore nog ooit beleef.
Sea-esta se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Christiaan, ek hoop julle kom weer hier in ons plekkie bly.
Tony H - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename vakansie met goeie verblyf.
Sea-esta se terugvoer
Dis 'n groot pleaier Tony. Ek hoop julle kom kuier gou weer veral in die somer maande.
Corné N - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en al die nodige fasiliteite.
Sea-esta se terugvoer
Die skemerkelkie by die strand is 'n wenner nè. Julle is welkom enige tyd.
Micaela S - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic! Modern, clean and calm.
Sea-esta se terugvoer
It is a pleasure Micaela. So glad you enjoyed your time in our accomodation. You are welcome back anytime.
Joe H - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was lekker.
Sea-esta se terugvoer
Groot plesier, Joe. Hoop julle kom kuier weer hier in Keurboomsstrand.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang