Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-esta

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ronel N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtige, netjiese omgewing. Veilig, stil en rustig. Baie lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
Ons is so bly jy het dié pragtige en rustige omgewing geniet en veilig gevoel. Jy is welkom terug enige tyd Ronel.

Charne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Netjies en meer as genoeg. Ons het so lekker in Sea-esta gebly. Die huisie is perfek en ons het niks meer nodig gehad nie. Dit is lekker naby aan die swembad en stap afstand van die see af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
Ons is bly jy het lekker gebly in Sea-esta Kom kuier gerus weer Charne!

Yolanda Meissenheimer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dis 'n lieflike skoon plekkie naby die see. Het heerlik daar gebly en sal beslis weer daar wil bly. Beveel dit beslis aan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
Groot plesier Yolana! Hoop julle kom weer vinnig kuier.

Christiaan Philippus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Een van die beste kwaliteit vir meubels en bybehore nog ooit beleef. Vandat jy instap, sien jy net kwaliteit en netheid. Sleutels was super gerieflik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
Ek is so bly julle het dit geniet. Christiaan, ek hoop julle kom weer hier in ons plekkie bly.

Tony H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Dit was 'n baie aangename vakansie met goeie verblyf. Die woonstel het in alle opsigte aan ons vereistes voldoen. Die webtuiste se personeel was puik. Ons waardeer julle hulpvaardigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
Dis 'n groot pleaier Tony. Ek hoop julle kom kuier gou weer veral in die somer maande.

Corné N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Netjies, skoon en al die nodige fasiliteite. Dit was baie aangenaam om daar te bly. Die plek is goed ingerig en voorsien alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Stap na die strand en skemerkelkie is 'n wenner. Beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
Die skemerkelkie by die strand is 'n wenner nè. Julle is welkom enige tyd.

Micaela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantastic! Modern, clean and calm. Accommodation certainly delivered on all the expectations set by the advert. Beautiful place in a lovely location. Most impressed by how clean and tidy the space was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
It is a pleasure Micaela. So glad you enjoyed your time in our accomodation. You are welcome back anytime.

Joe H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Dit was lekker. Dit was baie lekker, die mense daar is ook baie vriendelik die ligging is reg die dorp plettenberg baai is baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Sea-esta
Groot plesier, Joe. Hoop julle kom kuier weer hier in Keurboomsstrand.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7faed2dee931da0fda3d170bd5767dbc38f6460351a9fe63a99aab74033552992157ae38437239d8a61e42ba3656af7f178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Keurboomstrand Road Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.009936304987 23.422445163791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang